Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingate Family Apartment

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 112 resensies vir Wingate Family Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Estie S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie S

Rustig en vriendelik.

Baie lekker gebly, rustig en lekker plek vir familie tyd.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Ons is bly dat julle die oorslaap geniet het.

Wingate Family Apartment
Alta F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta F

Dit het alles wat jy nodig het.

Baie goeie ontvangs. Kamer netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Beveel baie hoog aan.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Jou resensie word opreg waardeer.

Wingate Family Apartment
Nandi M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nandi M

Awesome, no complaints.

Was good, we were satisfied with the place.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit.

Wingate Family Apartment
Ulanda B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

Baie lekker plekkie.

Baie vriendelik en netjies. Al's wat jy nodig het en naby geleë aan die hospital en winkel, bietjie geraas van huis se kant af, maar verder baie lekker plekkie.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, jammer oor geraas!

Wingate Family Apartment
Nicole H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Heerlike, gemaklike familie kamer.

Ons het baie lekker geslaap, baie vriendelike diens gekry.

Riaan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Uitstekend.

Baie lekker gebly. Die woning was perfek vir my behoeftes. Selfs toe daar 'n wateronderbreking in die area was, is ons voorsien van was- en drinkwater sonder dat ons moes vra.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Wingate Family Apartment
Jacques M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Baie netjies en perfek vir 'n familie met tieners.

Baie netjies en perfek vir 'n vinnige oornag in die stad. Naby winkels en maklik en naby die hoofroetes. Sal vir seker weer hier gebruik in die toekoms.

Dirko V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirko V

Netjies, skoon, vriendelik, veilig. Sal definitief weer oorweeg volgende keer.

Baie lekker en netjiese verblyf.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.

Wingate Family Apartment
Carin G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G

Geskik vir gesinne.

Goed toegeruste, groot kamer. En lekker beskuit! Veilige parkering.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir julle resensie, ons waardeer dit baie.

Wingate Family Apartment
Wayne D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D

Defnitief ons plek van keuse as ons in daardie area moet wees!

Baie lekker, soos altyd!

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie van ons plek. Dit help ons baie.

Wingate Family Apartment
Johann E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann E

Was baie aangenaam.

Die gasheer het baie moeite gedoen. Die speelgoed is 'n bonus as jy klein kinders het na 'n lang dag op die pad.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Julle is altyd welkom, dankie vir die terugvoer.

Wingate Family Apartment
Heidel J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidel J

Perfekte oorslaapplek vir 'n langpad met klein kinders.

Skoon en netjies. Met 5 klein kinders was daar genoeg plek vir ons almal. Sitarea, klein kombuis en 'n kas vol speletjies.

Abraham B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B

Heerlik gerus in die stad.

Heerlik, behulpsaam, gasvry en waarde vir geld. Baie dankie.

Gertien V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Vir 'n 2de keer weer baie lekker gebly.

Sien sterre.

Tronell V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tronell V

Baie goed.

Baie gasvry en behulpsaam. Baie dankie.

Lettie Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie Z

Rolien was baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige plekkie.

Lieflike ruim plekkie, silwerskoon en netjies. Net 'n vinnige oorslaap, maar sal beslis weer daar bly.

Konrad S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad S

Comfortable.

Very comfortable beds and linen, everything was so nice and clean, they give complimentary coffee and delicious rusks.

Eben L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben L

Rustig en stil.

Baie vriendelike diens.

Tronell V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tronell V

Dit was goed.

Dankie, vir die verblyf.

Helena H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Fantasies.

Wonderlike plekkie en rustige area. Baie netjies.

Marlene V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Gerieflik en in rustige omgewing.

Ja, baie lekker gebly. Plekkie was skoon en netjies.

Yolandi N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Heerlike kuier en alles netjies en skoon. En baie goeie waarde vir geld!

Ek het die Wingate Family Apartment vir my ma en sus geboek. Hulle het heerlik gebly en was baie beïndruk met die oulike plek. Die gasvrou/gasheer het behoorlik aan alles gedink wat mens kan nodig hê!

Monica G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica G

Baie lekker.

Ja, baie skoon en netjies. WiFi het nie altyd gewerk nie.

Marieza B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieza B

Waardeer vir geld.

Dis baie bekostigbaar en het alles wat mens nodig het. Dis in 'n stil, veilige buurt. Sal definitief weer hier oornag.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Jou resensie word opreg waardeer, dankie.

Wingate Family Apartment
Carien G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G

Netjies, skoon en stil.

Die akkommodasie was baie gerieflik en skoon. Eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die kas vol bordspeletjies is 'n aangename verrassing! Die area is baie stil, alhoewel daar 'n skool en hoofroetes naby is. Ek sal definitief weer hier oornag.

Riaan J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Baie goeie waarde vir geld vir lekker bly.

Netjies en skoon. Baie stil buurt. Het basies net daar geslaap, maar die plekkie het aan al my basiese behoeftes voorsien. Sal definitief weer bespreek in die toekoms.

Rina K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Verrassend ruim! Van die vol houer beskuit tot die aantal handdoeke!

Regte koffie en beskuit, en genoeg melk in die yskas sê alles. Heerlik gerieflik gebly!

André V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André V

Aangename verblyf - baie dankie.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Fasiliteite was goed toegerus en het voldoen aan ons behoeftes.

Lettie K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie K

Niks meer nodig om rustig oor te bly nie.

Baie rustige woonbuurt. Goed geleë. Alles was skoon, netjies en toereikend. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Henry P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry P

Was 'n keuse vir die regte doel en dit om voor te stel vir toekoms aan vriende.

Korrek. Lekker oorslaap-eenheid.

Marilise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise S

Puik netjies gemaklik.

Dit was 'n perfekte plekkie vir ons gesin van 6 om oor te slaap. Alles was skoon en netjies. Die bordspeletjies het die tieners en ouma besig gehou.

Annelie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K

Ontspanne atmosfeer en alles wat nodig is, is naby.

Veilig. Stil omgewing. Netjies groot vertrek.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit regtig baie.

Wingate Family Apartment
Consti V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Consti V

Wonderlik.

Dit was wonderlik en glad nie duur, ons het heerlik gebly.

Anita D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Soos altyd, heerlik.

Dit is altyd vir ons as gesin heerlik om hier oor te slaap. Alles is altyd netjies, skoon en met soveel sorg gereed gemaak. As mamma vergeet jy altyd iets, die keer was dit 'n waslap en lyfseep, maar hulle het dit gehad. Die speletjies hou die kinders vir ure besig (hulle het wel die vingerbord die keer gemis ). Baie dankie vir julle gasvryheid.

Erica S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Rustig en privaat.

Rustig en privaat. Heeltemal op jou eie.

Nico G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Baie lekker gebly.

Plek is skoon. Mense is vriendelik. Sal weer gaan.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie Nico, jou resensie is kosbaar.

Wingate Family Apartment
Helani N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helani N

Alles wat jy nodig het!

Gesellige woonstel, baie skoon en netjies. Goeie kwaliteit beddens en beddegoed. Lekker sentraal geleë in Pretoria. Ons het heerlik gebly. Ons sien julle definitief weer in die toekoms.

Willem B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Lekker geslaap. Ruim met ordentlike beddens.

Groot vertrek. Baie netjies. Meer as voldoende.

Cornel B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Baie lekker.

Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon, waarde vir geld.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Altyd welkom, dankie vir positiewe resensie.

Wingate Family Apartment
Annatjie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie R

Voorwaar goeie waarde vir geld! Lekker warm en gerieflik geslaap, vriendelik ontvang!

Ons sal Wingate Family Apartment met grootste vrymoedigheid aanbeveel. Ons sal verseker weer daarvan gebruik maak in die toekoms. Groot, ruim, netjies, veilig en waarlik goeie waarde vir geld!. Baie dankie Roelien, julle het 'n pragtige plekkie en dit sal verseker ook baie goed werk vir 'n gesin of groep van tot 6 persone wat saam in een vertrek kan slaap!

Wingate Family Apartment se terugvoer

Annatjie, jou resensie word opreg waardeer. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Charmaine J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Dit was baie lekker.

Die plekkie is lekker cosy ingerig, en alles was daar wat ons nodig gehad het.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie vir Wingate Family Apartment. Ons waardeer dit sommer baie.

Wingate Family Apartment
Annelien V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V

Ruim en pragtig skoon. 'n dakwaaier of losstaande waaier sal dalk net verwelkom.

Ruim en pragtig skoon. 'n dakwaaier of losstaande waaier sal dalk net verwelkom word in die somermaande.

Hendriët P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendriët P

Baie vriendelike diens, heerlik gebly.

Eenheid is baie netjies en skoon, lekker ruim. Dankie vir die decaf-koffie en heerlike beskuit en melk!

Karlien W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien W

Netjies, sentraal en gerieflik.

Vriendelike ontvangs en plekkie is baie netjies. Ons sal weer in die toekoms gebruik maak van Wingate Family Apartment.

Theo R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo R

Huislik, aangenaam, ongehinderd, netjies.

Vriendelik ontvang en weg. Die aand se verblyf sonder televisie was besonder aangenaam.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, kom gerus weer.

Wingate Family Apartment
Chris S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Netjiese verblyf in stil omgewing.

Baie netjiese verblyf met goeie beddegoed, koffie, tee en heerlike beskuit. Ruim stort met warm water was aangenaam. Baie stil omgewing wat bygedra het tot 'n baie goeie nagrus. Sal enige tyd aanbeveel.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit baie.

Wingate Family Apartment
Tronell V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tronell V

Gerieflik

Gasvry ontvang. Alles wat nodig is, was daar. Dankie.

Carike B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carike B

Baie skoon en netjies, ideaal vir 'n gesin.

Dit is 'n baie oulike plekkie en ideaal vir net een of twee aande se oorslaap wanneer ons in Pretoria moet wees vir stoeitoernooie. Ligging is ideaal.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie, julle resensie is waardevol!

Wingate Family Apartment
Dewald K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Dewald K

Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Die beddegoed vars en die kamer skoon en netjies. Die heerlike koffie en beskuit was 'n bederf. Die kamer is goed ingerig met als wat jy benodig. Aanbevole vir 'n aand of twee se oorslaap.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Fredrick George N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Fredrick George N

Onvriendelik, sukkel met motorhek, koue stort.

Ontvangspersoon was onvriendelik en het ons laat voel ons is 'n las. Moet met motorhek sukkel om met hand oop en toe te maak, parkering onveilig en baie beknop as jy met 'n groot voertuig ry. Warmwater 'n groot probleem. Laat kinders stort en wag so uur voor ons stort, maar dan is daar net vir 1 min warm water. Wifi stadig en onbetroubaar. Oulike bordspeletjies in kamer vir gesin. Beddens baie grieflik. Plek netjies en skoon.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Beste Ferdi, ek verstaan nie regtig jou kommentaar oor jul ontvangs nie. My man het julle hele gesin met die hand gegroet en is glad nie soos jy sê nie. Julle het wel ure later hier aangekom as wat julle gesê het en dit sonder om ons te laat weet. Die water, hek en Wi-Fi is ongelukkig as gevolg van beurtkrag wat buite ons beheer is.

Wingate Family Apartment
Mariaan I - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan I

Uitstekende ligging. Rustige area.

Afrikaans is Groot bygewoon en was lekker naby!

Wingate Family Apartment se terugvoer

So dankie vir jul resensie, dit beteken baie vir ons.

Wingate Family Apartment
Sarisha H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarisha H

Comfortable, clean, convenient and private.

The apartment is homey and offers great value for money. It's comfortable and safe, with the owners adding lovely personal touches that make it even more cosy.

Marilette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette D

Waarde vir geld.

Ons as gesin het heerlik gebly. Die eienaar Neels was baie behulpsaam. Ons bederf met koffie en beskuit wat in die kamer was.

Sonja S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Uitstekende diens, skoon en netjies en veilige omgewing.

Die woonstel is baie goed toegerus, pragtig skoon en netjies. Met baie bordspeletjies en speelgoed om kinders besig te hou. Die omgewing is veilig, netjies en stil. Ons sal enige tyd Wingate Family Apartment aanbeveel.

Karin M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Het onmiddelik tuis gevoel met aankoms.

Baie vriendelike onvangs, hoogs professioneel en was baie behulpsaam as gevolg van kragonderbrekings.

Cherise H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherise H

Gemaklik.

Roelien en Neels het ons baie goed ontvang. Ons het 'n krisis gehad en hulle het ons vinnig geakkommodeer en spanning was vermy. Baie dankie Neels en Roelien.

Lizell M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell M

Very pleasant. Warm welcome. Will definitely recommend them.

Really clean, quiet place. Lovely owners. Comfortable bed.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Thank you for your great report, we appreciate it.

Wingate Family Apartment
Hannelie T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie T

Oornag vir hospitaalbesoek. Wingate is my eerste keuse - altyd.

Wingate is alles wat ons nodig het om oor te slaap. Warm en vriendelike ontvangs. Alles in die eenheid werk - hou veral van al die bordspeletjies wat vir gaste beskikbaar is om die tyd om te kry of net lekker saam tyd te spandeer (nog nooit so 'n groot versameling gesien nie.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul wonderlike resensie, julle is altyd welkom!

Wingate Family Apartment
Anita D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Rustig, netjies en goed geleë!

Met ons aankoms is ons so vriendelik ontvang, alles mooi verduidelik en sleutel oorhandig. Kamer was netjies skoon, lekker warm vir winter en selfs 'n verwarmer in die kamer wat regtig warm gemaak het. Die stort was so lekker, nie eers ons tweeling wil nou meer weet van bad nie. Dankie ook vir die Magneto-liggie wat daar is vir "loadshedding". Al die bordspeletjies is regtig iets besonders en het ons as gesin dit elke aand geniet. Jy moet weet as jou kinders vra wanneer gaan ons na die huisie toe, dat dit meer as net slaapplek is. Alles wat mens nodig het, is daar. Komberse is meer as genoeg, kussings is heerlik, handdoeke, seep, ag noem dit, dit is aan gedink. Die ligging is net so perfek. Paar km dan is jy by Menlyn, of by Castle Gate of Irene Village of by Magnolia Dal. Die area is so stil en rustig, nie 'n hond wat blaf nie. So baie dankie, ons de Beers is so vars en uitgerus en sal definitief weer kom kuier.

Gertien V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V

Sal weer daar bly.

Skoon en netjies. Vriendelike diens. Ideaal vir 'n vinnige oorslaap as jy 'n gesin is anders as julle net 2 is goed toegerus vir langer verblyf.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jul positiewe resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Corné E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné E

Baie netjies, rustig en gesellig. Baie dankie.

Sien sterre.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir julle goeie resensie, waarseer dit opreg.

Wingate Family Apartment
Cornel L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel L

Fantastic.

Budgeted accommodation was needed with us and parents and this was the best stayed at place ever. We had a very pleasant time, good nights sleep and refreshed the morning. We will always stay when visiting area again.

Anna-marie R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R

Gasvry en gemaklik.

Gerieflike en veilige akkommodasie wat in ons behoeftes voorsien het. Skoon en vriendelike gasvrou. Sal vir seker weer hier tuisgaan in die toekoms.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Jou resensie word opreg waardeer. Kom gerus weer!

Wingate Family Apartment
Jessica V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Rustig.

Baie lekker gerus en baie netjies.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir die positiewe resensie.

Wingate Family Apartment
Marius V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Gesin van 4 oornag. Baie mooi plek en goed toegerus, sal beslis weer bly.

Baie vriendelike ontvangs, woonstel is baie netjies en ruim. Toegerus met bordspeletjies. Baie lekker geslaap en veilig. Sal beslis weer kom.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit en julle is enige tyd welkom.

Wingate Family Apartment
Gabriel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel D

Comfortable and problem free.

For the price we paid this was a perfect stay and exactly what we were looking for in regards to accommodating our purpose of travel.

Elmien T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T

Baie gerieflik en netjies.

Die woonstel was perfek en presies wat ons benodig het. Skoon, netjies en gerieflik. Die kinders het die verskeidenheid speletjies baie geniet.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die plek so mooi skoon gelaat het.

Wingate Family Apartment
Glenda L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L

Baie rustige atmosfeer, goeie en vriendelike diens.

Ons het heerlik uitgerus en ons take klaar gekry in die stil plekkie. Geen klagtes nie.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jou resensie, bly julle het goed gerus!

Wingate Family Apartment
Carel N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel N

Waarde vir geld.

Sien sterre

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jou positiewe resensie, dit beteken vir ons baie.

Wingate Family Apartment
Mariette M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Privaat, skoon, netjies.

Dit is die ideale plek as mens moet oorbly om naby die Kloof Hospitaal te wees. Ons is gasvry ontvang en het alles gehad wat nodig was. Die omgewing is stil en ons kon regtig rus. Ek sal dit definitief aanbeveel. Die prys is baie billik vir die ruimte en gerieflike blyplek.

Peter G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

Eerste, maar nie die laaste keer nie.

Ons het dadelik tuis gevoel. Die plek is baie netjies en as jy instap voel jy tuis. Dit voel nie of jy by n ander plek oorbly nie. Self my kinders het dit geniet en daar is nie eers n tv nie. Ek sal dit regtig aanbeveel vir iemand wat n veilige plekkie soek om oor te slaap. O ja, daar is tot n braaiertjie. Probeer gerus julle sal nie spyt wees nie gewaarborg. Baie dankie aan Neels en sy vrou, sien julle binnekort weer.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Ons waardeer julle resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Johan E - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Baie vriendelike diens. Gastehuis was skoon en netjies, sal definitief weer besoek.

Baie lekker gebly. Het my verwagtinge oortref met baie vriendelike diens en skoon, netjiese en veilige omgewing.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.

Wingate Family Apartment
Dave O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dave O

Good value, great facility.

This is a simple functional setup aimed at the family traveller that offers good value for money. I spent two nights here as a single traveller and will be back.

Jan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Lekker rustige omgewing.

Goeie waarde vir geld.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Jou resensie word baie waardeer, dankie.

Wingate Family Apartment
Hannelie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie T

Die oornag was wonderlik. Netjies, skoon, rustig. Alles wat 'n mens nodig het.

Ek en my dogter het oorgebly vir 'n hospitaalbesoek en was aangenaam verras met die ruim vertrek. Daar is alles wat jy nodig het. Hope bordspeletjies, ten volle toegeruste kombuis en lieflike badkamer. Ons sal defnitief weer daar oorslaap.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Carmen D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen D

Rustig.

Baie vriendelik en behulpsaam.

Chloe V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chloe V

Loved the room loved the hosts

Wingate family apartment was a pleasant surprise. It is spacious and beautiful and cosy. The hosts communicated well and were so welcoming. We definitely will return.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, dit was heerlik om met julle te kon gesels. Altyd welkom!

Wingate Family Apartment
Winston C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winston C

Awesome stay, so considerate.

Would highly recommend it to anyone that has to go to Kloof Hospital. I stayed there one night and my hubby and son for the duration of my hospital stay. Everything was perfect up to the slap chips that Neels recommended.

Elizabeth C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Perfek, ontspanne, privaat, ruim, Afrikaans.

Perfek vir 4 vriendinne! Fantasties dat dit in so 'n stil area was, maar nie te ver van geriewe nie. Heerlik om Afrikaans te praat. Ons was aangenaam verras met wat ons gekry het (mens weet mos nie altyd of dit gaan wees wat jy "sien" nie) en sal beslis weer van hierdie billike verblyf gebruikmaak!

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jul resensie. Kom gerys weer.

Wingate Family Apartment
Karien J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Vriendelike diens. Privaat. Ruim. Alles wat jy nodig het. Baie sentraal.

Dis 'n baie ruim en gerieflike eenheid. Die feit dat daar nie TV is nie, sorg dat gesinstyd baie goed benut word. Baie lekker bordspeletjies en boeke. Ons het baie tuis gevoel en heerlik ontspan. Die blyplek is baie sentraal en die hele opset was vir ons familie perfek gewees. Ons gaan beslis weer hier oorbly.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie Karien vir jou resensie, julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Melanie E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie E

Pragtig en baie gerieflik.

Die plekkie is pragtig en baie gerieflik ingerig. Ons het spesiaal gevoel met die sjokolades op die kussings en daar was selfs teddiebere op die bed vir kleiner kinders. Daar was koffie, tee, suiker, melk in die yskas en 'n paar beskuite. Ons het alles gehad wat ons nodig het en sal beslis weer daar gaan slaap as die geleentheid hom voordoen. Pragtige skilderye teen die muur wat die eienares self geverf het was so 'n pragtige toevoeging.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, dit word opreg waardeer.

Wingate Family Apartment
Odette K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette K

Wel toegeruste oornagwoonstel.

Ons was net vinnig vir een aand se oornag daar. Maar die plekkie is perfek vir langer tydperk ook! Slaapplek vir tot en met 5 mense.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Ons is dankbaar vir jul goeie resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Johan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Alles was netjies en skoon en ons het lekker gebly.

Dit was 'n lekker en gemaklike oornagblyplek vir ons gesin van 5. Ons sal Wingate Family Apartment definitief aanbeveel.

Ista V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ista V

Ons is baie vriendelik ontvang en Neels het vir ons baie moeite gedoen om 'n vleisie te kon braai.

Ons sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat net wil oorslaap.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Ons waardeer jul resensie baie. Kom gerus weer. Dit was so oulik om julle te sien kaart speel met die kinders!

Wingate Family Apartment
John M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Last minute booking that exceeded expectations.

We searched for accommodation less than 24 hours before we planned to arrive and needed to be in that area due to proximity to family we were visiting, so we did not have great expectations and at that price all expectations were exceded and we will stay there again when visiting family.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Julle is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Carel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Baie netjies, mense baie vriendelik, beddegoed warm. Ag, ek dink vir die prys kom 'n vyfster nie naby nie.

Dit is so stil, voel of jy op die plaas is, alles is daar: 'n kafee net oor die staat, geen verkeer in die oggende of aand nie, geen mense in straat wat lawaai nie, net die mooi gekoer van die duiwe waarmee jy ontwaak. Ja, dit is stiller as op my plaas. Ek sal dié enige tyd aanbeveel vir 'n naweek, oornag of selfs vir een nag.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. Waardeer baie.

Wingate Family Apartment
Natasha G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha G

Baie netjies en gerieflik.

Ek sou dalk net 'n televisie in die kamer wou voorstel.

Kariena H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kariena H

Baie oulike plekkie

Vriendelike diens. Lekker stil en privaat. Lekker naby aan alles. Die atmosfeer was heerlik.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, dit word opreg waardeer.

Wingate Family Apartment
Letitia D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia D

Vinnige oorslaap vir troue, maar alles wat ons nodig gehad het.

Voldoen aan al ons behoeftes vir oorslaap vir troue.

Rene K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

Gerieflik, modern en uitstekende waarde vir geld.

Gerieflike, modern slaapplek vir 'n groep. Baie goeie waarde vir geld. Selfsorgeenheid met veilige parkering. Gasheer was vriendelik en behulpsaam.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons hoop om julle weer te sien.

Wingate Family Apartment
Maritsa P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa P

'n Tuiste waar familie weer opregte familie-wees ervaar.

Sink weg in 'n sagte rusbank, met koffie en sjokolade oor die toonbank en speletjies wat die deurnagkersie sal laat bly brand. Dis mos die ervaring van opregte familie-wees!

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.

Wingate Family Apartment
Ilze C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C

Was baie gemaklik en lekker.

Het daar gaan oorslaap om my pa Pretoria Oos Hospitaal toe te neem. Was lekker naby aan hospitaal en vreeslik lekker om daar te bly! Kinders het die bordspeletjies baie geniet! Sal beslis weer daar gaan oornag!

Ian A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ian A

Heerlike groot kamer. Baie lekker gebly.

Grootste kamer wat ek al gesien het.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jul positiewe terugvoer en dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het!

Wingate Family Apartment
Stefanie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Baie aangename en vriendelike mense. Plekkie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Bly altyd baie lekker.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, julle is wonderlike gaste en is altyd welkom.

Wingate Family Apartment
Stefanie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Madeleine K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K

Baie netjies en vriendelik.

Privaat, netjies en veilig.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.

Wingate Family Apartment
Marius S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

It was clean and very neat!

We had a great stay! Thank you very much!

Hanri B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri B

Dit was 'n fees van 'n week daar.

Die plek is netjies, skoon, gerieflik, veilig. Soveel moeite is gedoen. Daar is meer as genoeg handdoeke, komberse en kussings. Was regtig 'n baie lekker week. Kan nie wag vir die volgende geleentheid nie.

Des B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B

Was meer as tevrede, baie waarde vir geld, baie vriendelik ontvang, het baie tuis gevoel, sal definitief weer daar bly en hoogs aanbeveel.

Baie netjies, skoon en veilig. Baie vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel. Baie waarde vir geld, hoogs aanbeveel. Ek sal nie eers kyk na ander plekke in die omgewing nie. Dankie aan almal.

Lyzette B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyzette B

Gerieflike akkommodasie. Ruim en skoon.

Dit was 'n aangename plekkie om te bly.

Stefanie S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Netjiese plek met veilige parkering en waarde vir geld.

Wingate Family Apartment se terugvoer

Dankie Stefanie, waardeer jou resensie baie!

Wingate Family Apartment
Leslie P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie P

Baie baie lekker, sal weer wanneer ek daai kant toe gaan.

Baie lekker, sal beslis weer inklok by hul, dankie baie.

Eddie C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Baie netjies en keurig.

Ons en die kinders het die talle bordspeletjies baie geniet.

Ester D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester D

Hartlike ontvangs. Ideaal vir die gesin met kleiner kindertjies.

Baie dankie Roelien en Neels vir die hartlikheid waarmee julle ons ontvang het. Ek sal enige tyd hierdie eenheid aanbeveel vir 'n paartjie of andersins 'n gesin met kleiner kindertjies. Ons sal julle beslis weer sien.

Stefanie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Skoon en netjiese plek sal beslis weer daar tuisgaan.

Louise H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Wonderful place to stay.

Friendly and warm welcome from the hostess. Wonderful atmosphere and spacious. Will definitely stay there again if in a crisis in Pretoria.

Angela D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela D

Netjies en pragtig.

Wat 'n fantastiese gasheer en gasvrou. Hier kry jy meer as wat jy verwag. Uitstekende diens en sal baie graag weer daar wil oorbly. Baie dankie Neels en Roelien. Oulike en ordentlike mense.

Gawie G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gawie G

Baie netjies en goeie diens.

Baie maklik om te vind en sentraal. Baie netjies met goeie diens.

Jean-mari H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari H

Vriendelike mense, netjies en gemaklik.

Was baie aangenaam. Sal beslis weer teruggaan.

Fanie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Baie vriendelike mense met skoon blyplek.

Maklik om te kry en uiters skoon en netjiese plek met interessante oudhede vir vermaak.

Joan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Good value, comfortable and conveniently situated.

The host was accommodating and the apartment all we required for the night before we flew out. Spacious and comfortable and O.R. Tambo was easily accessible.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde, gemaklik, gerieflike ligging.

Die gasheer was tegemoetkomend en die woonstel was als wat ons nodig gehad het voor ons vlug. Ruim en naby O.R. Tambo.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Keith D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith D

Netjiese verblyf met goeie kliëntediens.

Snoesige, netjiese eenkamerplek. Die eienaars was baie vriendelik en ons sal weer daar oorbly.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3R1RmCF47HNpwl3sYbaLJ3OWO4onHTAPLWKJAjd9opKGAbC2hv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 112 5 1 5 726 Woody Street Wingate Park 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.827358785724 28.269668317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang