Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wingate Family Apartment

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annari B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Heerlik gebly en sal beslis weer kom! Wat 'n heerlike verrassing! Eie, veilige parkeerplek en ingang. Goeie hoeveelheid spasie. Gemaklike bed. Die kunstige gasvrou het die plek met so 'n keurige oog ingerig, dat mens eintlik baie spesiaal voel. Die area was ook 'n wonderlike ontdekking. 3 minute se ry vanaf Moreleta Kloof Natuurreservaat! Vriendelike en behulpsame gasvrou. Ek sal beslis weer hier kom oorstaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker, baie netjies, ek beveel hulle aan. Baie lekker gebly, baie rustig, lekker geleë. Die familie se baie vriendelike kat het ook vir my kom hello sê. Enigste nadeel: die parkering sal tricky wees met 'n groot voertuig soos bv 'n Hilux of Ranger ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ek het lekker gebly. Verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2025

Netjies en kan vir paar aande oorleef. Baie lekker plek vir die doel wat ons hom gebruik het. Die eienaars kan miskien net ander matrasse inkry. Sommige van die beddens was nie lekker om op te rus nie. Het verskeie slaapposisies op selfs die banke probeer, veral volwassenes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie stil en veilig. Ons het baie lekker gebly, het al voorheen hier gebly en sal weer van die behuising gebruikmaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Vriendlike gasheer. Altyd lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zama N
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Peaceful and relaxing environment. Excellent service, very neat and homely. It offers important basic stuff like an iron, coffee, fridge, etc. Enjoyed those rusks a lot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan verblyf aanbeveel met 'n oopgemoed, baie veilig, netjies. Uitstekende verblyf, vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coetzee D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Beveel dit definitief aan. Hulle sien my weer! Uitstekend. Stil en rustig. Netjies en die gasvrou en haar man is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3R1RmCF47HNpwl3sYbaLJ3OWO4onHTAPLWKJAjd9opKGAbC2hv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 126 5 1 5 726 Woody Street Wingate Park 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.827358785724 28.269668317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789