Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingate Family Apartment

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Estie S
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig en vriendelik. Baie lekker gebly, rustig en lekker plek vir familie tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Ons is bly dat julle die oorslaap geniet het.

Alta F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit het alles wat jy nodig het. Baie goeie ontvangs. Kamer netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Beveel baie hoog aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Jou resensie word opreg waardeer.

Nandi M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome, no complaints. Was good, we were satisfied with the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer dit.

Ulanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker plekkie. Baie vriendelik en netjies. Al's wat jy nodig het en naby geleë aan die hospital en winkel, bietjie geraas van huis se kant af, maar verder baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Baie dankie vir die terugvoer, jammer oor geraas!

Nicole H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Heerlike, gemaklike familie kamer. Ons het baie lekker geslaap, baie vriendelike diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Die woning was perfek vir my behoeftes. Selfs toe daar 'n wateronderbreking in die area was, is ons voorsien van was- en drinkwater sonder dat ons moes vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit.

Jacques M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie netjies en perfek vir 'n familie met tieners. Baie netjies en perfek vir 'n vinnige oornag in die stad. Naby winkels en maklik en naby die hoofroetes. Sal vir seker weer hier gebruik in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirko V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjies, skoon, vriendelik, veilig. Sal definitief weer oorweeg volgende keer. Baie lekker en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Dankie vir jul resensie, ons waardeer dit opreg.

Carin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Geskik vir gesinne. Goed toegeruste, groot kamer. En lekker beskuit! Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Dankie vir julle resensie, ons waardeer dit baie.

Wayne D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Defnitief ons plek van keuse as ons in daardie area moet wees! Baie lekker, soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neels
Wingate Family Apartment
Baie dankie vir jou resensie van ons plek. Dit help ons baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3R1RmCF47HNpwl3sYbaLJ3OWO4onHTAPLWKJAjd9opKGAbC2hv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 112 5 1 5 726 Woody Street Wingate Park 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.827358785724 28.269668317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang