Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wingate Family Apartment

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Wingate Family Apartment is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 6 gaste in die stil woonbuurt van Pretoria, Wingate Park. Die woonstel het sy eie ingang en veilige parkeerplek agter 'n hek.

Dié oopplan-woonstel is ingerig met 'n ekstra lengte dubbelbed, sowel as 'n driestapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo vir 3 mense en nog 'n enkelbed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die eenheid is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in die sitkamer ontspan. 'n Kafee met wegneemetes is stapafstand vanaf die verblyf.

Ongelukkig word geen troeteldiere hier toegelaat nie.

Wingate Family Apartment is 1,3 km vanaf 'n klein winkelsentrum, 2 km vanaf verskeie skole, soos Elarduspark en Constantiapark Laerskole, Hoërskool Waterkloof, Pretoria Chinese School en Carpe Diem, 2,1 km vanaf die Wingate Park Buiteklub, 5,5 km vanaf Parkview Shopping Sentrum en Pretoria-Oos Hospitaal, 5 minute vanaf Kloof Hospitaal, 5 minute vanaf die N1 en 10 minute vanaf die R21 wat na O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Christine O
Saam met lewensmaat
5.0
Kan verblyf aanbeveel met 'n oopgemoed, baie veilig, netjies. Uitstekende verblyf, vriendelikheid.
Okt 2024
Coetzee D
5.0
Beveel dit definitief aan. Hulle sien my weer! Uitstekend. Stil en rustig. Netjies en die gasvrou en haar man is baie vriendelik en behulpsaam.
Okt 2024
Charles S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld, stil woonbuurt, baie fietsryers en stappers, voertuig veilig en beskut, kan die plek met ...
Sien meer
Sep 2024
Estie S
5.0
Rustig en vriendelik. Baie lekker gebly, rustig en lekker plek vir familie tyd.
Sep 2024
Alta F
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het alles wat jy nodig het. Baie goeie ontvangs. Kamer netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Beveel baie hoog aan.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
  • Gaste dink Wingate Family Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodystraat 726, Wingate Park, Pretoria, 0153, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3R1RmCF47HNpwl3sYbaLJ3OWO4onHTAPLWKJAjd9opKGAbC2hv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 5 mense 117 5 1 5 726 Woody Street Wingate Park 0153 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.827358785724 28.269668317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang