Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Wings and Water Guest House

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Corne S
1 nag
3.4
Des 2023

Netjies oor die algemeen, maar 'n paar fynere details wat oorgesien was. Die TV het nie gewerk nie en geen hulp is ontvang om dit te laat werk nie. Dit was teleurstellend. Die aircon in een kamer het nie gewerk nie. Een badkamer het nie toiletpapier gehad nie. Een kamer se ketel het ou biltong ingehad en die ketel kon nie gebruik word nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 745
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 745
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nicklausstraat 57, Silver Lakes, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8439aa9e0dec47f2bf56aad91af745891e698ffc8f968be59e95eaaeb2c12de5ed93680c77edd794de16b8fb14763ba3121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 745 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 57 Nicklaus Street Silver Lakes 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7698014 28.3811711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789