Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winks 403

Selfsorg

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Andries P
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Lekker plekkie. TV was nie gekoppel aan enigiets nie. So kon dit nie gebruik word nie. Ook net 1 koffie koppie, maar ek het baie lekker gebly en sal weer daar bly in die toekoms. Ligging is baie goed met baie restaurante in die area.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mojaki F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2024

Convenient, great. The stay was great and the check-in process was good. Communication was also good. I just feel they ought to have alerted me to check the electricity meter as I arrived at 1 am on my last night to a dark room with no electricity. Had they warned me to check the unit, I would have alerted them if they were coming close to being depleted. However, the situation was promptly addressed even at 1 am. Well done to them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elrico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Sal nie weer daar oornag nie. Ons het lekker gebly, maar 'n paar goedere was nie vir my reg nie. Net 1 koppie, nie 1 groot glas nie, geen Kettle nie, paar kokkerote, TV het nie gewerk nie, kan nie DStv kanale kyk nie, WiFi was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengracht-straat 31B, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd8b6b16d29602d2bd69ebf54b64344f462f74d06ed67d79332da185b8d6080f0a5625025a2d6a0c62bc52199f3b7281bb21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 31B Heerengracht Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.9172857 18.4283916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang