Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winston Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Shantelle .
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing! A stunning home, equipped with absolutely everything that you need! And more! Nellie is a friendly host and is always available. Really worth the money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Incredible, amazing and so beautiful. What an incredible stay, it was such a treat. The house is beautiful, well kept and stocked with all you need. The big grass patch at the back was a winner for the kids. We will definitely be returning again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Awesome views. Awesome, beautiful view and large spaces.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflik is te min woorde. Ons verblyf by Winston Beach House was ongelooflik. Pragtige plek en ongelooflik netjies. Ons is verwelkom deur die opsigter met 'n lekker bord vol snacks en 'n bottel wyn wat die aankoms ongelooflik lekker gemaak het, dadelik in vakansie mode. Die opsigter was ook ongelooflik aangesien sy elke nou en dan ingeloer het om te hoor of als 100% volgens ons verwagting was, sy was 'n ster. Daar was 'n opsie vir 'n huishulp waarvan daar toe elke dag sommer twee opdaag wat gehelp het met die skoonmaak takies na 'n lekker dag se kuier en aand se braai. Ek sal vir seker weer in Winston Beach House bly sou ek en my familie Henties besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayno G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Beste ligging en verblyf in Hentiesbaai! My 2de keer by Winston Beach House. Beste ligging en verblyf in Hentiesbaai. Vriendlike diens en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francine C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Unforgettable stay. The house is beautiful and very comfortable. Unfortunately, the weather was not very good during our stay, so we could not enjoy the deck. I suggest that just as you offer the tenants a snack upon arrival, it would not hurt to leave detergent for the washing machine in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wat 'n ongelooflike huis! Alles wat jy kan nodig hê is beskikbaar in die huis. Vriendelike diens, soveel extras gekry. Huis is op 'n ongelooflike ligging in Henties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reynell V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Amazing! Beste ligging en mooiste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayno G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ongelooflike plek en ligging. Ons het 'n great tyd gehad en kom definitief volgende jaar weer. Nellie was ook great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Winston Beach House
Baie dankie Ryno. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer. Groete Werner

Noelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Ons het my man se 30ste verjaarsdag gaan vier saam met familie. Al ons gaste was verstom oor hoe mooi die huis was en het hulle tyd soveel meer geniet agv Nellie se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 12 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat 434, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUB2MMdzvelD4Po8TbFEnrbHbe7wyykEboaS9dkhK3btvSOK7vC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag, vir 12 mense 11 5 1 5 434 Bamboes Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.11202 14.271034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang