Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Winterfell Eco Cabin

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maryke K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het regtig 'n wonderlike tyd gehad met ons verblyf in die Cabin! Ons het verskriklik lekker gebly. Die cabin is smaakvol gemeubileerd, super skoon en alles is daar wat jy benodig. Die "hot tub" was 'n wenner! Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou, hulle was so behulpsaam en het seker gemaak ons kort niks nie. Die eienaars beveel ook aan dat jy nie met 'n gewone lae motor sal reis nie, aangesien dit grondpad is. Ons het baie swaar reën gehad van Sondag, en die Maandag wat ons vertrek het, was die pad nogal 'n riller, definitief 'n bakkie pad. Maar dit was absoluut 'n belewenis en die uitsig is asemrowend. Ek sal enige persoon aanbeveel om in die Cabin te gaan bly wanneer hulle Dullstroom toe gaan, dit is baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansone B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

This place and hosts are incredible. Wow, wow, wow! This place is absolutely amazing, the friendliest and most caring hosts. The cabin is so neat with everything you need. The view is so beautiful, with absolute silence. The perfect relaxing getaway! This is worth every penny! I would highly, highly recommend this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alishia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustigheid van self. Amazing plek! Sal enige tyd weer wil teruggaan – alles wat jy nodig het: mooi en modern. Ons hond het dit selfs meer as ons geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chardette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderlike blyplek. Rustig en stil. Ideaal om uit te span en jou batterye te herlaai. Wonderlike blyplek. Was wonderlik. Baie goed ingerig. Stil en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Badumile S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Breathtaking. We had a lovely stay, absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik en rustig. Baie netjiese en moderne plekkie. Baie goeie en vriendelike ontvangs van die eienaar. Baie rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

So good I will be back soon! Fantastic peaceful getaway. Cabin is very clean and very well equipped. Will highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was definitief een vir die boeke gewees. Ons het verskriklik lekker gebly. Die blyplek en uitsig is ongelooflik mooi. Ons het uitstekende diens ontvang en sal Winterfell Eco Cabin vir al ons vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxing, recharging, reconnecting. Such an amazing getaway, we loved our stay and to be able to feel so far away when we were just a few hours from home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, privaat lekker. Ongelooflik mooi plekkie en so privaat en skoon en netjies, so lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Windhoek, JS 222 Gedeelte 1, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA816c155de1f4712d08d426e2e72c541bc8fdfafdf29872aa5f2496dcb04fc5be5e627cbcb9dbc09dd64a78ec1d2ac22258e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Plaas Windhoek JS 222 Gedeelte 1 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.358432794871 29.999623987128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789