Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winterhoek Farm Accommodation

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Raoul R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Langnaweek wegbreek na Tulbagh-wynroetes. Het die afgelope langnaweek Winterhoek geboek, die huis is netjies toegerus met dubbelyskaste wat n plus is vir groep mense of gesin. Die huis het 'n beautiful agterstoep met uitsigte teen die berge en die Tulbagh-kom. Die eienaar het spoedig kontak gemaak met maklike instruksies en wenke vir nabygeleë aktiwiteite. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Raoul, ek is bly Jul het Jul tyd op Winterhoek plaas, Tulbagh geniet. Dankie vir die positiewe resensie. Ons sien uit om Jul weer te sien.

Greg M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Farm life at its best. Great location and view. The perfect place for a peaceful city escape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Greg, thanks for your positive review, it is much appreciated. We hope to see you back soon.

Chrisna L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Het heerlik gerus en gekuier. Ons het heerlik gekuier en kon ook gaste uitnooi vir 'n braai. Die ruimte van die vertrekke in die huis en die natuurskoon is goed vir die gees. Kuier op die stoep is die beste. Dit is warm in die somer, maar goeie waaiers en muskietnette sorg vir gemak. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Hi Chrisna, dankie vir jou positiewe resensie. Ons is bly julle het Winterhoek plaas en omgewing benut en geniet. Ons hoop om julle binnekort terug te sien.

Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Ongelooflike ligging tussen die berge. Ongelooflike ligging tussen die berge. Hier kan mens asemhaal. Die uitsig is asemrowend. Daar is damme om te swem en baie plek om te stap. Ons honde was in die hemel.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Louise, ons is bly jy het jou tyd op Winterhoek plaas geniet. Dankie vir jou resensie. Hoop om jou binnekort terug te verwelkom.

Jurgen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

We thoroughly enjoyed our stay. The surrounding mountains provide a fabulous backdrop to the farm. We were basically braaing every evening. There is a superb braai place on the stoep although I think the owner should invest in a good outside table. There are lots of things to do around Tulbagh. Ziplining in Ceres, wine and olive tasting in Tulbagh and Riebeek Kasteel. There are also mountain biking trails and hiking trails around Tulbagh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Jurgen, we're happy you enjoyed your stay on Winterhoek farm. The old 70's veranda wire table does need a little renovation. Thanks for your review, we look forward to having you back.

Liezl H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Great getaway from city life. Beautiful area where you are surrounded by mountains. The view is amazing and we enjoyed the outside braai and cosy indoor fireplace on the cold winter nights. Exactly what we were looking for to get away from it all. Peter was of great assistance and suggested things to do which was an additional plus for a non local. Thanks again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Hi Liezl. Thanks for you positive review, much appreciated. We look forward to having you back soon.

Greg M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2023

Short stay. Only stayed overnight, but was happy with the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Hi Greg, thanks for your review. Hopefully, you can stay longer next time.

Deone L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2023

Heerlike, rustige naweek. Met die mooiste natuur. Groot, ruim huis. Pragtige plaas wat baie rustigheid bied. Lekker kuierstoep met 'n asemrowende uitsig. Heerlike kaggel vir die koue wintersaande. Baie spasie vir die kinders.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Deone, dankie vir jou resensie. Bly om te hoor jul het Winterhoek geniet. Ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Elizabeth S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Ongelooflike uitsig en heerlike plek van rus. Die plaas is ongelooflik mooi met 'n panoramiese uitsig van die pragtige Winterhoek- en Tulbaghberge. Die stoep-area is heerlik gesellig met 'n groot grasperk en hoë bome. Hierdie area word daagliks netjies skoongemaak. Die vertrekke is heerlik ruim met baie pakplek en groot vensters om die uitsig te geniet. Daar is genoeg slaapplek vir 10 mense met 'n ruim plaaskombuis waar almal saam kan help om kos voor te berei. Die huis het 'n 'tradisionele, outydse' gevoel en veral die sitkamer met die kaggel was vir ons tydens ons koue winter-verblyf baie lekker. Nie genoem in die beskrywing nie, is daar ook 'n groot wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en 'n 'jungle gym' met 2 swaaie vir die kinders. Vir ons wat van die stad af gekom het om te kom 'afskakel' saam met ons vriende en ons kinders, was die rustigheid en eenvoud van hierdie verblyf vir ons uit die boonste rakke. Ons kom beslis volgende jaar weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Hi Elizabeth, ek is baie bly dat jul Winterhoek plaas en Tulbagh geniet het.

Tania S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2022

Dit was nou die wegbreek wat ons siel nodig gehad het. Pragtige ligging met 'n groot plaashuis. Peter was baie vriendelik en het gesorg dat ons vinnig tuis voel. Selfsorg met die basics, alles wat mens nodig het vir 'n gemaklike naweek weg. Hoogtepunt was die lekker braai/firepit op die stoep en kaggelvuur in die sitkamer. Tulbagh het soveel om te bied, ons sal volgende keer wil langer bly op Winterhoek plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Winterhoek Farm Accommodation
Hi Tania, ek's bly jul het die tyd geniet op Winterhoek plaas en Tulbagh. Sien uit na jul volgende besoek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJaoyKu5NPRRUYpSunO3uYhDiYcCKYvHF6v4qPIEWymBdC80Nq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 13:00 -33.203748834037 19.138103086586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang