Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winterhoek Farm Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Winterhoek Farm Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ryno S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S

Plaas wegbreek op sy beste.

Wonderlike wegbreek van die gejaagte stadslewe op 'n baie mooi plaas geleë tussen prentjiemooi berge gedek met sneeu. Voel soos Heidie en Peter in die berge. Kan nie wag om weer te gaan afpak op die plaas vir nog 'n naweek nie. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelike plaaswerkers wat altyd groet met 'n glimlag.

Winterhoek Farm Cottage se terugvoer

Hello Ryno. Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons sien uit om jul binnekort weer op Winterhoek te verwelkom.

Winterhoek Farm Cottage
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Goeie tyd saam jou vrou. Kwaliteit geselsies en stap.

Lekker plaas tipe wegbreek tussen die Winterberge. Lekker kampvuur aande.

Winterhoek Farm Cottage se terugvoer

Andre, ons bly jul het jul tyd geniet op die rustige Winterhoek plaas. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.

Winterhoek Farm Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe846bb3ac9db84dc88bd80e753d4da1ac7e3c7477c24067ff2f2954da14cff09cf088c19751cea98641ce23a8086ed479e0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Winterhoek Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.203894206674 19.138784427717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang