Winterhoek Farm Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Ryno S - Aug 2024
Algehele gradering
Plaas wegbreek op sy beste.
Winterhoek Farm Cottage se terugvoer
Hello Ryno. Dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit. Ons sien uit om jul binnekort weer op Winterhoek te verwelkom.
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie tyd saam jou vrou. Kwaliteit geselsies en stap.
Winterhoek Farm Cottage se terugvoer
Andre, ons bly jul het jul tyd geniet op die rustige Winterhoek plaas. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.
Izelle S - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig. Heerlik.
Lees meerWinterhoek Farm Cottage se terugvoer
Hi Izelle, dankie vir jou voorstelle. Ons is bly my en nulu ma het darem jul verblyf geniet. Ons sien uit daarna om jul weer op Winterhoek te verwelkom.
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winterhoek-plaas, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang