Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Winton Gasteplaas Sandhuisie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Winton Gasteplaas Sandhuisie bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n plaas net 'n uur vanaf Kathu. Dit is perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stadslewe.

Dié losstaande eenheid in die veld bied privaatheid en het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort en 'n buitebad is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n stoof toegerus.

Gaste kan etes by die gastehuis bestel en braai-areas is ook beskikbaar. Besienswaardighede in die area sluit natuurreservate, wildplase en gholfklubs in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633df1339312d132e615e4ccc1acbfe1ed60935f85227e29d1cdee95ff74703ad7ed5cb4c07686a50abed3a55b2a661f3044?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 4 mense D3332 Winton 8463 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.496880163404 22.626999561832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang