Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wish Bone

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R8 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Wish Bone is 'n selfsorghuis in Graskop, Mpumalanga. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat die rustigheid van die Laeveld wil ervaar.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is op die grondverdieping en die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer op die grondverdieping het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer bo. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer bo het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV, etenstafel en kaggel. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, stiplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels, restaurante en trekpleisters soos die Graskop Gorge Lift, Lisbon- en Mac Mac-waterval en Pelgrimsrus. Die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin is net 51,2 km vanaf die verblyf.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Eeufees-straat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R8 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eeufees-straat 24, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4dfd6bc705ca9cdeee90597af5cf5af21454cfd83c889419b1e1e8dc43b6abb21ded814e4516570c69de42b32fe85abf323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 900 per nag, vir 8 mense 24 Eeufees Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9307378 30.8349463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang