Wisteria Lane Guest House
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 27, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 795 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wisteria Lane Guest House is in die buitewyke van die dorp Postmasburg.
Verblyf is beskikbaar in 16 kamers, elk met 'n privaat badkamers. Elke kamer het 'n kombuisie of gaste het toegang tot 'n ten volle toegeruste kombuis. Die kamers het ook lugversorging, WiFi en 'n TV met DStv kanale.
Daar is veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Die instansie het ook 'n tuin met braaigeriewe, en hout word voorsien. Die grasperk het sement tuinmeubels en 'n speelgrond omring deur 'n roos- en jasmyntuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Sharlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tuinstraat 27, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Wisteria Lane Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuinstraat 27, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap