Wisteria
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Flora Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Steve C - Sep 2024
Algehele gradering
Great host, great easy to find place.
Wisteria se terugvoer
Oh, thanks a lot for the kind review.
Annelie U - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Moseamo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wish I stayed there forever.
Wisteria se terugvoer
Thank you for the kind words.
Hennie L - Jun 2024
Algehele gradering
Quaint place for a stay over.
Lees meerJaco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Johan J - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Heleen A - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon maar ons sou nie twee aande in 'n ry wou bly nie.
Mulenga K - Des 2023
Algehele gradering
Enjoyed my stay. Feel free to book at Wisteria. It was peaceful.
Mehdi B - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely and easy stay.
Wisteria se terugvoer
Thank you so much, Mehdi. You were great guests.
Dehan V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese klientediens, skoon en veilige akkommodasie!
Wisteria se terugvoer
Dankie vir jou pragtige review Dehan. Ons kan nie wag om jou weer te sien nie. Jy is self baie special
Lidon S - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Wisteria se terugvoer
Thank you my dear Lidon it was lovely having you here. Hope you had a lovely holiday in SA. Hope to see you soon again.
Marietjie F - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek naby al die uitsigte.
Wisteria se terugvoer
Baie dankie Marietjie julle was ook amazing. Sien uit na julle volgende kuiertjie
Liefde van ons
Alexandra V - Feb 2023
Algehele gradering
It was an amazing experience.
Wisteria se terugvoer
Dankie Alexandra,
Dit was n voorreg om julle hier te he.
Chris C - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was brief, but cozy.
Wisteria se terugvoer
Baie dankie julle was great gaste ons het julle vreeslik geniet. Hoop julle het die res van julle vakansie baie geniet.
Deon G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jimmy M - Des 2022
Algehele gradering
Very beautiful stay.
Reinette V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon en netjies.
Wisteria se terugvoer
Reinette, baie dankie vir jou pragtige resensie dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gou weer.
Murray K - Feb 2022
Algehele gradering
Kan met vrymoedigheid aanbeveel, goeie uitstekende en vriendelike diens.
Wisteria se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie.
Nelis T - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie ligging met mooi uitsig in 'n rustige deel van dorp.
Geraldine B - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig!
Wisteria se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie ons waardeer baie.
Bruce C - Des 2021
Algehele gradering
Loved our stay.
Wisteria se terugvoer
Thanks a lot Bruce for your lovely review look forward to your next visit.
Danie D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi met 'n baie mooi uitsig.
Meisie Steyn S - Des 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig, netjies.
Wisteria se terugvoer
Dankie meisie hoop jul kom kuier weer.
Varghese G - Des 2021
Algehele gradering
Place is fine for one person on a low budget.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oorwinningstraat 26, Graskop, 1270, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang