Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wisteria

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Steve C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great host, great easy to find place. Very friendly hosts. Lovely place with some unique details as well as great artwork. Definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flora
Wisteria
Oh, thanks a lot for the kind review.

Annelie U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Gemaklik. Ja, dankie, was lekker om die omgewing te sien - die woonstel is naby alles. Vriendelike mense en netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moseamo S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wish I stayed there forever. Wisteria is such a lovely place with wonderful hosts. Beautiful gardens and vistas from the balcony. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flora
Wisteria
Thank you for the kind words.

Hennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Quaint place for a stay over. We stayed for 2 nights. The place is located in a cul-de-sac, very quiet and had the feeling of being secure. We had the most wonderful view of God's Window from our shared balcony. The room had a good bed with firm pillows and DSTV but a limited package without sport (cricket was the sport of the day). The room is built on top of the main residence and the wooden floors were squeaking. Water pressure was good and the gas geyser serviced water fast. Parking is safe enough. Flora is a pleasant person and explained all nearby amenities to us. She loves her area and gave us good tips on where to dine and what to do in the area. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker. Ons was met 'n groot glimlag verwelkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Lekker gekuier. Baie oulike plek, bietjie meer in die woonbuurt as verwag, maar baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heleen A
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Dit was baie netjies en skoon maar ons sou nie twee aande in 'n ry wou bly nie. Wisteria is baie netjies en die gasvrou aangenaam. Ons was egter opsoek na iets meer privaat. 2 Eenhede deel dieselfde trap. Die mure is nie klankdig nie. Saam vriende of familie mag dit dalk werk. Die eenheid is bo die huis gebou en jy moet al die pad af loop onder toe om te braai. Ideaal vir ouerpare wat nie probleem het met trappe nie en baie stil is, of iemand wat sleg 'n nag wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Mulenga K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Enjoyed my stay. Feel free to book at Wisteria. It was peaceful. It was R2700, which was pretty much okay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mehdi B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lovely and easy stay. Lovely balcony with a beautiful view. Kind and caring hosts. Big thanks to Flora.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flora
Wisteria
Thank you so much, Mehdi. You were great guests.

Dehan V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantastiese klientediens, skoon en veilige akkommodasie! Vriendelike diens en skoon akkommodasie, ek sal vir seker weer hier bly! Alles wat mens nodig het is maklik beskikbaar en besienswaardighede en raad oor die omgewing word met jou bespreek en bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Flora
Wisteria
Dankie vir jou pragtige review Dehan. Ons kan nie wag om jou weer te sien nie. Jy is self baie special

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Flora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 26, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cf302145224922189b04e23e0d2d1ae6830fd3d155903c5e07718888639c5c812ef482f1617d04767ad98e48bf8cf2174f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 26 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.924759459345 30.843256932736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang