Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wisteria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Flora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Wisteria
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Steve C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve C

Great host, great easy to find place.

Very friendly hosts. Lovely place with some unique details as well as great artwork. Definitely stay there again.

Wisteria se terugvoer

Oh, thanks a lot for the kind review.

Wisteria
Annelie U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie U

Gemaklik.

Ja, dankie, was lekker om die omgewing te sien - die woonstel is naby alles. Vriendelike mense en netjiese geriewe.

Moseamo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moseamo S

Wish I stayed there forever.

Wisteria is such a lovely place with wonderful hosts. Beautiful gardens and vistas from the balcony. Will visit again.

Wisteria se terugvoer

Thank you for the kind words.

Wisteria
Hennie L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie L

Quaint place for a stay over.

We stayed for 2 nights. The place is located in a cul-de-sac, very quiet and had the feeling of being secure. We had the most wonderful view of God's Window from our shared balcony. The room had a good bed with firm pillows and DSTV but a limited package without sport (cricket was the sport of the day). The room is built on top of the main residence and the wooden floors were squeaking. Water pressure was good and the gas geyser serviced water fast. Parking is safe enough. Flora is a pleasant person and explained all nearby amenities to us. She loves her area and gave us good tips on where to dine and what to do in the area. Will visit again.

Jaco L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco L

Lekker.

Ons was met 'n groot glimlag verwelkom!

Johan J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Lekker gekuier.

Baie oulike plek, bietjie meer in die woonbuurt as verwag, maar baie netjies en mooi.

Heleen A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Heleen A

Dit was baie netjies en skoon maar ons sou nie twee aande in 'n ry wou bly nie.

Wisteria is baie netjies en die gasvrou aangenaam. Ons was egter opsoek na iets meer privaat. 2 Eenhede deel dieselfde trap. Die mure is nie klankdig nie. Saam vriende of familie mag dit dalk werk. Die eenheid is bo die huis gebou en jy moet al die pad af loop onder toe om te braai. Ideaal vir ouerpare wat nie probleem het met trappe nie en baie stil is, of iemand wat sleg 'n nag wil oorslaap.

Mulenga K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mulenga K

Enjoyed my stay. Feel free to book at Wisteria. It was peaceful.

It was R2700, which was pretty much okay.

Mehdi B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mehdi B

Lovely and easy stay.

Lovely balcony with a beautiful view. Kind and caring hosts. Big thanks to Flora.

Wisteria se terugvoer

Thank you so much, Mehdi. You were great guests.

Wisteria
Dehan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dehan V

Fantastiese klientediens, skoon en veilige akkommodasie!

Vriendelike diens en skoon akkommodasie, ek sal vir seker weer hier bly! Alles wat mens nodig het is maklik beskikbaar en besienswaardighede en raad oor die omgewing word met jou bespreek en bespreek.

Wisteria se terugvoer

Dankie vir jou pragtige review Dehan. Ons kan nie wag om jou weer te sien nie. Jy is self baie special

Wisteria
Lidon S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidon S

Wonderful.

We absolutely enjoyed our stay at Wisteria. The accommodation is charming and comfortable, with all the services needed. Flora is the best host ever. She takes a lot of care of her guests. Stunning location near Panorama route main spots.

Wisteria se terugvoer

Thank you my dear Lidon it was lovely having you here. Hope you had a lovely holiday in SA. Hope to see you soon again.

Wisteria
Marietjie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Pragtige plek naby al die uitsigte.

Johan en Flora was wonderlik en ons het ons tydjie daar Baie geniet. Ons sal vir seker weer gaan.

Wisteria se terugvoer

Baie dankie Marietjie julle was ook amazing. Sien uit na julle volgende kuiertjie
Liefde van ons

Wisteria
Alexandra V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra V

It was an amazing experience.

The place was beautiful, amazing view and overall a wonderful experience to stay when visiting Graskop.

Wisteria se terugvoer

Dankie Alexandra,
Dit was n voorreg om julle hier te he.

Wisteria
Chris C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Our stay was brief, but cozy.

The weather was cool and misty, but the view from the bedroom balcony was spectacular. The loft is spacious, stylishly decorated and well-equipped. Flora, our host, was very knowledgeable about the area and the sights to see. Would definitely live here again.

Wisteria se terugvoer

Baie dankie julle was great gaste ons het julle vreeslik geniet. Hoop julle het die res van julle vakansie baie geniet.

Wisteria
Deon G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon G

Baie lekker gebly.

Eienaars gaan uit hulle pad om verblyf lekker te maak.

Jimmy M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy M

Very beautiful stay.

Flora, the owner of the establishment, is very friend and welcoming, she even gave us flowers from her garden. It's amazing, looking forward to going back again.

Reinette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Pragtige plek, skoon en netjies.

Baie vriendelike personeel. Sal dit beslis aanbeveel.

Wisteria se terugvoer

Reinette, baie dankie vir jou pragtige resensie dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gou weer.

Wisteria
Murray K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray K

Kan met vrymoedigheid aanbeveel, goeie uitstekende en vriendelike diens.

Vriendelike diens met goeie ligging.

Wisteria se terugvoer

Baie dankie vir julle pragtige resensie.

Wisteria
Nelis T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis T

Goeie ligging met mooi uitsig in 'n rustige deel van dorp.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Geraldine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B

Baie mooi uitsig!

Baie netjiese plek met Vriendelike mense. Sal definitief weer gaan.

Wisteria se terugvoer

Baie dankie vir jul pragtige resensie ons waardeer baie.

Wisteria
Bruce C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce C

Loved our stay.

Very quiet and private.

Wisteria se terugvoer

Thanks a lot Bruce for your lovely review look forward to your next visit.

Wisteria
Danie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie D

Baie mooi met 'n baie mooi uitsig.

Vriendelike diens. Hartlik welkom gevoel.

Meisie Steyn S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meisie Steyn S

Mooi uitsig, netjies.

Ons het heerlik oorgeslaap vir 2 aande, woonstel het mooi uitsig, netjies en skoon en eienaar is baie gasvry.

Wisteria se terugvoer

Dankie meisie hoop jul kom kuier weer.

Wisteria
Varghese G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Varghese G

Place is fine for one person on a low budget.

The second room and kitchen is one unit, not comfortable as a bedroom.

Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorwinningstraat 26, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16cf302145224922189b04e23e0d2d1ae6830fd3d155903c5e07718888639c5c812ef482f1617d04767ad98e48bf8cf2174f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 26 Oorwinning Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.924759459345 30.843256932736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang