Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witfontein Game Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.2
Lu-amy B
Kort verblyf
5.0
Apr 2022

Lovely place, neat. Everything is just good beautiful, thank you for everything the people is friendly the place is nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Heerlike verblyf, uitstekende diens. Die lodge self is pragtig. Die kamers is skoon en smaakvol, en heerlik ruim. Die gemeenskaplike leefarea en kombuis is goed toegerus en ruim. Diens uitstekend. Ons sal beslis weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Johandri
Witfontein Game Lodge
Hi Braam en Therese Baie dankie vir julle resensie, dit help altyd om te hoor wat ons kliente dink. Ons is ook baie jammer oor die delwery, dit is ongelukkig glad nie in ons beheer, aangesien die staat die mineraalregte besit en daarom kan die mense daar delf. ons sou dit graag anders wou hê. Ek sien julle het ons een ster gegee vir veilgheid, laat weet asb waarom julle onveilig gevoel het en wat is julle voorstel om dit anders te maak. Lekker dag Groete Johandri

Renscha H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Ongelooflike kuier in die Noord-Kaap. Witfontein het ons wildste verwagtinge oortref! Baie dankie Todd en Johandri vir julle gasvryheid en die ongelooflike lekker kuier op die plaas, ons het soos ou vriende gevoel! Die kamer asook die gemeenskaplike kombuis en eetkamer is pragtig, skoon en baie netjies ─ alles wat jy nodig het. Die wildrit en swem in die Oranjerivier was ongelooflik en baie spesiaal vir ons as gesin! Sal vir seker weer kom kuier om van die ander aktiwiteite ook te doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Vir ons, fantasties. Johandri & Todd is fantastiese gasvrou & gasheer. Aandete & ontbyt uit die boonste rakke. Fasiliteite (kamer, badkamer, onthaalarea), netjies, skoon, onverbeterlik. Skemerkelkie langs Oranjerivier asemrowend. Beslis aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johandri
Witfontein Game Lodge
Baie dankie Nico en Johanna. Dit was 'n absolute plesier om julle te leer ken en die stories om die tafel was heerlike vermaak. Hoop ons sien julle weer, mag dit n geseënde jaar wees vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R385, Witfontein Plaas, Douglas, 8731, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzWHemSi1Vd9uEVyYEOiQvrUPPKDjCbjiqqRyJ9El762wRT7drx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R385 Farm Witfontein 8731 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.270267905472 23.919382487125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang