Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witfontein Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Witfontein Game Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lu-amy B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lu-amy B

Lovely place, neat.

Everything is just good beautiful, thank you for everything the people is friendly the place is nice.

Nelia S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Heerlike verblyf, uitstekende diens.

Die lodge self is pragtig. Die kamers is skoon en smaakvol, en heerlik ruim. Die gemeenskaplike leefarea en kombuis is goed toegerus en ruim. Diens uitstekend. Ons sal beslis weer daar bespreek!

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Renscha H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renscha H

Ongelooflike kuier in die Noord-Kaap.

Witfontein het ons wildste verwagtinge oortref! Baie dankie Todd en Johandri vir julle gasvryheid en die ongelooflike lekker kuier op die plaas, ons het soos ou vriende gevoel! Die kamer asook die gemeenskaplike kombuis en eetkamer is pragtig, skoon en baie netjies ─ alles wat jy nodig het. Die wildrit en swem in die Oranjerivier was ongelooflik en baie spesiaal vir ons as gesin! Sal vir seker weer kom kuier om van die ander aktiwiteite ook te doen!

Nico B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Vir ons, fantasties.

Johandri & Todd is fantastiese gasvrou & gasheer. Aandete & ontbyt uit die boonste rakke. Fasiliteite (kamer, badkamer, onthaalarea), netjies, skoon, onverbeterlik. Skemerkelkie langs Oranjerivier asemrowend. Beslis aan te beveel.

Witfontein Game Lodge se terugvoer

Baie dankie Nico en Johanna.

Dit was 'n absolute plesier om julle te leer ken en die stories om die tafel was heerlike vermaak.

Hoop ons sien julle weer, mag dit n geseënde jaar wees vir julle.

Witfontein Game Lodge
Vanaf
Vanaf R1 370
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R385, Witfontein Plaas, Douglas, 8731, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzWHemSi1Vd9uEVyYEOiQvrUPPKDjCbjiqqRyJ9El762wRT7drx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 370 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R385 Farm Witfontein 8731 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.270267905472 23.919382487125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang