Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witgatboom Boskamp

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hannelise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ideale bosveld ervaring. Ontvangs by kamp was baie hartlik en welkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Lekker gebly in pragtige Bosveld. Pragtige chalet, goed toegerus, pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Baie dankie vir die lekker kuier. Die chalets is netjies, skoon en verwelkomend. Pragtige wild en voëls gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Witgatboom Boskamp
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly jul het jul verblyf by Witgatboom geniet.

Salmina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Our stay was made so comfortable. Johnny is so calm; he knows how to assist customers. I enjoyed my stay. I didn't even realise that the rooms don't have a TV because of the peace and atmosphere. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Witgatboom Boskamp
Dear Salmina, We are so happy that you enjoyed your stay. Hope to see you soon again. Regards, Vicky Witgatboom Bushcamp

Jonanda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Besonders lekker! Die ontvangs was baie vriendelik, die geriewe van uitstekende kwaliteit en die kuier was onvergeetlik lekker. Beslis 'n plek om weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Witgatboom Boskamp
Dankie. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer. Bosveld groete Witgatboom Boskamp

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangename tyd gehad, gestap en uitkyk punt besoek wat oor die Waterberge uitkyk. Alles was perfek, baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Weekend away. We had a fabulous stay, with friendly staff. The facilities are a bit dated but clean and neat. We loved that we could hike around and saw plenty of wildlife.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Witgatboom Boskamp
Baie bly jy het jou tyd in die Bosveld geniet. Hoop ons sien jou spoedig weer.

Lindie K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Excellent place, good value for money, beautiful animals. The host was fantastic. Fabulous and beautiful place. I can definitely recommend this place; it's first-class service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Witgatboom Boskamp
Thank you very much, Lindie. We are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Alles was puik en deeglik. Baie dankie. Baie deeglike bestuur en onderhoud word op die verblyf toegepas. Die personeel is sonder uitsondering, baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en dit met 'n oop gemoed aanbeveel. Wel gedaan, die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Witgatboom Boskamp
Dankie Johan, dit was aangenaam om jou groep te akkomodeer. Hoop ons sien jou gou weer. Groete, Vicky Witgatboom Boskamp

Gerrit P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very accommodating. Only stayed one night but will most definitely consider for future travels, was much enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vicky
Witgatboom Boskamp
Goeienaand Gerrit. Ons is spyt dat julle net 1 aand kon vertoef, maar ons bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Witgatboom Boskamp.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias-Zyn Loopplaas 739 JR, Grootvallei, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhNjc5ZjdjLWEyZjUtNDg2Mi1hZjY3LTkwYWNjMjM4NDg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 Tobias Zyn Loop Farm 739 JR Grootvalley 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.476229 28.775967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang