Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witgatboom Verblyf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hendri H
1 nag
5.0
Jan 2025

Dit was befok. Dit was my laaste oornagplek vir my vakansie voordat ek teruggekeer het Gauteng toe. Dit was die hoogtepunt van die vakansie, definitief sal ek weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beste waarde vir geld! Fantastiese plek! Die foto's kom nie naby hoe mooi dit in werklikheid is nie. Daar is 'n watergat en soutlek net 'n paar meter van die huis af. Silwer skoon en gemaklik. Die natuur is ongelooflik mooi en ongerep. Ons wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya-mari B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beautiful! Amazing views, beautiful accommodation. Wonderful for kids with all the wildlife and farm animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Awesome! Almost afraid to tell how great it was! Want it all for myself! Our stay was simply great! I wanted a good start to our annual Christmas holiday, but instead we got an awesome start. 5 days' rest in one night. Very secluded, very quiet, beautiful nocturnal sounds, majestic view of the Milky Way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Witgatboom Verblyf
Dankie Riaan vir die mooi review. Altyd vir ons lekker as ons gaste die rustigheid kan ervaar. Hoop ons gesels binnekort weer.

Deon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Alle verwagtinge is oortref. Só só die moeite werd. Slaap ten minste 2 aande. Soveel wilde diere gesien. Bring verkyker en spotlight. Huisie is baie baie goed toegerus. Beste wat ons nog ervaar het. Stilte is tasbaar. Probeer in winter besoek. Daar is 'n lekker plaasdammetjie om in af te koel in die somer. Moet ten minste 2 dae oorbly. Life is a journey not a destination. Maak Witgatboom deel van jou journey wanneer jy weer Kaap toe kom en N12 gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Witgatboom Verblyf
Baie bly as jul die verblyf geniet het. Dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om gou weer te gesels.

C R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Juweel van 'n plek. Baie oulike goed ingerigte plekkie. Dit was net wat die siel nodig gehad! Die gasvrou het uit haar pad gegaan met 'n geskenkie (biltong) op die bed en dan was daar lekker beskuit en koffie gereed vir ons. Hout was ook reeds afgelewer toe ons daar aankom. Baie dankie vir 'n heerlike unieke ontspanningsjuweel van 'n plek. Sal enige tyd dit aanbeveel! Jul sien ons gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ideale wegbreeknaweek na stilte toe. So baie dankie vir 'n heerlike wegbreeknaweek. Die stilte was al wat ons nodig het, en die blyplekkie was perfek. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Sielsverkwikkende ervaring! Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rus en vrede. N lieflike, goed ingerigte huisie in die middel van absolute stilte en die natuur. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar bespreek. Een nag is nie genoeg nie, bly sommer 'n paar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fransville-plaas, 40 km vanaf Hopetown, Kraankuil, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b87e606d05d31c4f5674fc2653469304e6f8cde448d43063c3c1b4b6cc54971c7b2b2104dc3361c2ac448c028c83c9f9d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Farm Fransville 40 km from Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.918305555556 24.083444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang