Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Withuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Ansa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker geslaap met see geraas in agtergrond. Het lekker geslaap, alles skoon en vars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Generally happy! Was a very short and quick stay. The only concern was the parking. Someone with a large Toyota Prado parked over 2 parking spaces instead of within the lines, so I had no parking for my vehicle. I had to park in the side street and was concerned about my vehicle through the night. Otherwise, happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Withuis
Apologies for the inconvenience experienced regarding our parking. Please note that we have cameras on all streets and 24h security patrolling in the area. We are also upgrading to a full parking area behind gates that will hopefully be finished mid next year. Hope to see you again soon. Regards

Desiree C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing! Fantastic stay. Place is clean with finer details to make your stay comfortable. From full DStv to electric blanket and strong WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrico V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Clean, relaxing and enjoyable. The stay was enjoyable, cleanliness and location are superb. All the facilities you need for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Withuis
Henrico Thank you for your review. Hope to see you again soon. Regards, Amanda

Mark D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Kom rus lekker. Regte waarde vir geld. Skoon en netjies. Kommunikasie puik, maklik in- en uitboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Withuis
Mark. Dankie vir die resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Groete Amanda

Helmine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was 'n baie aangename kuier en ons sal beslis weer kom! Ons het baie lekker gebly in die gastekamer. Dit het alles en nog meer gehad as wat ons verwag het. Die elektriese kombers was 'n absolute pluspunt! Welgedaan Withuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Withuis
Helmine, dankie vir jou resensie. Groete, Amanda

Magdalie G
1 nag
5.0
Jul 2024

Dit was gerieflik en baie netjies. Dit was baie gerieflik om laat in te teken. Alles was baie mooi uiteengesit in die boodskappe wat gestuur was. Die gas waarmee ons parkeering moes deel het egter so gestop dat 2 karre nie kon inpas nie. Dit moet dalk net genoem word vir toekomstige besoekers sodat almal se karre agter die hek kan slaap. Ons moes ons kar oornag op die sypaadjie los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie & Ria B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gerieflike tuiste weg van jou huis. Ons het baie lekker gebly. Ontvangs van sleutels het goed verloop. Plek is veilig, naby die see en winkels. Heerlike stort en alle geriewe wat jy nodig het. Ons het lekker warm geslaap in die koue weer wat die hele land beleef het. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker gekuier! Baie netjiese akkommodasie, goeie diens en vriendelike eienaars. Sal enige tyd weer teruggaan en die Withuis ook enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca D
1 nag
5.0
Apr 2024

Heerlike vakansie verblyf. Ons het heerlik gebly en die vriendelike diens was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6091bcf8b8a89bf145d5cb8ec4bcea397046d7a4169d04872f54641417391e105fa8674c62966515c4b83be904bde9d08922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 2 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.132461 22.114094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang