Withuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 187
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Annietjie B - Sep 2024
Algehele gradering
Verblyf terdeë geniet. Dankbaar.
Ansa V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap met see geraas in agtergrond.
Desmond M - Sep 2024
Algehele gradering
Generally happy!
Withuis se terugvoer
Apologies for the inconvenience experienced regarding our parking. Please note that we have cameras on all streets and 24h security patrolling in the area. We are also upgrading to a full parking area behind gates that will hopefully be finished mid next year. Hope to see you again soon.
Regards
Desiree C - Sep 2024
Algehele gradering
Amazing!
Henrico V - Aug 2024
Algehele gradering
Clean, relaxing and enjoyable.
Withuis se terugvoer
Henrico
Thank you for your review. Hope to see you again soon.
Regards, Amanda
Mark D - Aug 2024
Algehele gradering
Kom rus lekker.
Withuis se terugvoer
Mark. Dankie vir die resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Groete Amanda
Helmine P - Jul 2024
Algehele gradering
Was 'n baie aangename kuier en ons sal beslis weer kom!
Withuis se terugvoer
Helmine, dankie vir jou resensie. Groete, Amanda
Magdalie G - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was gerieflik en baie netjies.
Willie & Ria B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker gerieflike tuiste weg van jou huis.
Philip Z - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gekuier!
Francisca D - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike vakansie verblyf.
Gerrit S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie goed gelee naby alles.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Sien uit na julle volgende kuier.
Barend E - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker plek. Gawe eienaars. Goeie ligging. Sal weer daar bespreek.
Withuis se terugvoer
Jammer vir die ander gaste wat raserig was. Bly om te hoor julle het andersins julle verblyf geniet.
Ronel C - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en gerus.
Monica R - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastic, for the rates we paid, and the service we received.
Withuis se terugvoer
Monica, thank you for the review. I'm glad you enjoyed your stay. Regards, Amanda
Stephanie J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Withuis se terugvoer
Stephanie. Bly julle het dit geniet. Groete, Amanda.
Derick V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese ervaring gehad by die Withuis.
Lees meerWithuis se terugvoer
Derick.
Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Amanda
Gerrit F - Jan 2024
Algehele gradering
Great location, very professional service, good accommodation. Very special.
Withuis se terugvoer
Gerrit, I'm glad you enjoyed your stay. Regards, Amanda.
Cindy C - Mrt 2024
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Lees meerMarjorie P - Feb 2024
Algehele gradering
Alles baie netjies en gerieflik.
Alta R - Jan 2024
Algehele gradering
Elaine kamer. Die braaiplek is net baie klein. Ons het nie gebraai nie.
Sonet M - Sep 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Bets S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dis uitstekende ligging. Naby die strand en eetplekke.
Andries H - Jan 2024
Algehele gradering
Blyplek was gemaklik en lekker stil.
Withuis se terugvoer
Andries, bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Amanda
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Liezel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid van die kamer, linne, handdoeke, ens het ons beïndruk.
Charmaine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld om na 'n lang reis nie 'n tee sakkie, melk of suiker gekry het.
Karen F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Piet G - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Zikhona L - Aug 2024
Algehele gradering
Value for money.
Marietjie S - Jun 2024
Algehele gradering
Die benoude klam reuk dink ek is 'n gesondheidsrisiko.
Lees meerElz-lee K - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal definitief weer by die Withuis bly!
Yolande O - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid en perfek geleë.
Michael M - Nov 2023
Algehele gradering
Clean, secure, comfortable.
Withuis se terugvoer
Michael. Thank you for the review. Hope to see you for longer next time. Regards Amanda
Christo B - Nov 2023
Algehele gradering
Alles was van hoogstaande gehalte.
Withuis se terugvoer
Christo, bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Amanda
Thinus V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Ek beveel dit ten sterkte aan.
Marishea M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike blyplek, rustige atmosfeer.
Maarten S - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Withuis se terugvoer
Maarten, bly jy het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Amanda
Wim H - Sep 2023
Algehele gradering
Die verblyf is goed geleë, skoon, netjies en is ideaal vir twee persone.
Patsy V - Jul 2023
Algehele gradering
A feeling of tranquility with the sound of the sea!
Withuis se terugvoer
Patsy, baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Amanda
Yolandi B - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek, sal verseker aanbeveel! Baie lekker gebly!
Withuis se terugvoer
Yolandi, bly julle het jul tydjie hier by ons geniet. Groete Amanda
Wilmien V - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en aangenaam!
Withuis se terugvoer
Wilmien. Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Groete Amanda
Annietjie B - Jun 2023
Algehele gradering
Gastekamer.
Withuis se terugvoer
Annietjie, Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om jul gou weer te sien. Groete Amanda
Anneli S - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, gemaklik.
Withuis se terugvoer
Anneli,
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete Amanda
Anastasia D - Mei 2023
Algehele gradering
Ideaal vir wegbreek en is rustig.
Frans M - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam, netjies skoon en goed toegerus.
Johan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese skoon plek met alles wat jy nodig het.
Christiaan B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Hansie G - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik.
Helena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Gerrit V - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en stil. Het baie veilig gevoel.
John K - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename belewenis.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die positiewe aanmerkings.
Tharina C - Jan 2023
Algehele gradering
Die Withuis is 'n goeie oornagplek.
Withuis se terugvoer
Baie dankie uitstekende resensie, ons waardeer dit baie.
Nella G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Withuis se terugvoer
Altyd lekker om te hoor iemand het die verblyf geniet en waardeer ons insette. Hoop om julle gou weer te sien.
Madele B - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike ligging en pragtige plek.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
Dirk V - Jan 2023
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek.
Beninda J - Sep 2023
Algehele gradering
Alles waarvoor ons gehoop het en meer!
Lees meerWithuis se terugvoer
Beninda
Baie bly julle het dit geniet! Ek het jou ook baie geniet.
Groete
Amanda
Thembisa Margie M - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastic, a cool and quiet place to stay.
Withuis se terugvoer
Thembisa
Glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.
Regards
Amanda
Frederik D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, privaat en gerieflik.
Withuis se terugvoer
Frederik. Baie dankie vir die goeie resensie. Groete Amanda
Klaus Z - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in die Withuis se naby-aan-perfekte, kompakte Melissa-woonstel, en sal dit beslis kan aanbeveel.
Carel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gerieflike woonstel.
Lees meerElize E - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.
Withuis se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Dankie vir die laat weet, sal bietjie aandag aan die bed gee.
Jan J - Jan 2023
Algehele gradering
So veilig gevoel.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die positiewe woorde.
Roger R - Jan 2023
Algehele gradering
Close to beach.
Withuis se terugvoer
Thanks for your review.
Anschen D - Jan 2023
Algehele gradering
Eskom bestaan nie hier nie.
Withuis se terugvoer
Ja, ons probeer ons bes om Eskom se probleme te omseil.
Elizabeth S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Ockert S - Nov 2023
Algehele gradering
Great verblyf in alles. Netheid, veilig, uitsig en gasvryheid uitstaande.
Withuis se terugvoer
Ockert, Hoop om jul gou weer te sien. Groete Amanda
Jerome K - Mrt 2023
Algehele gradering
Comfortable with all the necessary amenities for an overnight stay.
Marinda B - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het in die gastekamer gebly. Dit is bietjie klein, maar baie baie skoon.
Lees meerWithuis se terugvoer
Dankie vir die resensie en opmerkings.
Eugene G - Mei 2023
Algehele gradering
Woonvertrek is baie mooi beplan en funksioneel.
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Fasiliteit bied oornagverblyf.
Withuis se terugvoer
Johan, bly jy het jou verblyf geniet. Hoop om jou weer te sien. Groete, Amanda.
Charles W - Sep 2023
Algehele gradering
We had a good stay. Beautiful room.
Lees meerWithuis se terugvoer
Charles
Bly julle het jul verblyf geniet.
Ons het die whatsapp sisteem om gaste toe te laat om enige tyd in toe boek of uit te boek. As jul volgende keer ons graag wil ontmoet, laat weet ons net dan sal ons kom groet.
Groete Amanda
Johan B - Feb 2023
Algehele gradering
Gereelde kommunikasie was waardeer.
Gerbrecht L - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike, veilge verblyf.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die raad oor die matras. Ons beplan om die kamer oor te doen en die bed en matras word ook vervang. Bly julle het die fasiliteite goed gevind.
Alfred P - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik vir oorslaap.
Withuis se terugvoer
Alfred,
Bly julle het jul verblyf geniet. Oorweeg dalk volgende keer om een van ons groter eenhede te neem. Hulle het almal deure tussen die eenheid en badkamer en eenhede Yolandie, Etienne en Amanda het parkering agter hekke.
Groete Amanda
Frans M - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, goed toegerus.
Naas B - Feb 2023
Algehele gradering
Beknop.
Martin P - Okt 2023
Algehele gradering
Kort kuier, klein maar uitstekend gemeubileer.
Johann L - Mei 2023
Algehele gradering
Ons moes a.g.v. dood in die familie 1 dag vroeër vertrek en geen aanbod is gemaak oor 'n terugbetaling of krediet nie.
Withuis se terugvoer
Ons sal julle die dag krediet gee op enige toekomstige bespreking.
Dankie dat julle die probleme met die stort uitgewys het. Dit is reggestel.
Carel Kruger
Mardi B - Des 2022
Algehele gradering
Perfek!
Withuis se terugvoer
Dis aangenaam vir ons ook as mense die verblyf geniet het.
Dina M - Nov 2022
Algehele gradering
Great place.
Withuis se terugvoer
Glad you enjoyed your stay. Looking forward to see you again.
Hennemarié H - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en veilig. Lekker naby die see.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het julle verblyf geniet.
Regina B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie sentraal loop afstand van die strand en winkels en ons het baie veilig gevoel.
Withuis se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Bly jy het jou verblyf geniet. Dankie dat jy die Withuis aanbeveel.
Monique B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Lizelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig, skoon.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Madine M - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker daar gekuier. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan bly.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Wendy D - Sep 2022
Algehele gradering
Well equipped and great location.
Withuis se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet.
Felicity V - Sep 2022
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Henk B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon, het die verblyf baie geniet.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Abel S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig, sentraal geleë.
Withuis se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Hoop om weer te sien.
Wanda V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies, aangenaam en rustig. Dienslewering was puik, uit die boonste rakke.
Withuis se terugvoer
Bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Nico L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese blyplek.
Withuis se terugvoer
Bly julle het lekker gebly. Hoop om weer te sien.
Naomi B - Jul 2022
Algehele gradering
Puik ligging en uitstekende waarde vir geld.
Amanda W - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker. Baie dankie.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Dankie ook vir die uitwys van die probleem met die spieël en kragpunt, ons sal dit regstel.
Gerhardus D - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Hendrik C V - Mei 2022
Algehele gradering
Moderne, goed toegeruste en veilige akkommodasie, stapafstand vanaf die see.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer.
Denver E - Mei 2022
Algehele gradering
Oneindige, baie mooi, netjiese plekkie en die eienaars is baie behulpsaam. Ek gee hulle 9 uit 10 vir kliëntediens. Was 'n baie lekker naweek by die Withuis.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi verwysing. Ek is bly julle het dit geniet.
Jan W - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad. Alles was 100%. Baie dankie.
Withuis se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Pieter L - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Withuis se terugvoer
Bly julle het julle verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer.
Jofrannie S - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Bly julle het dit geniet.
Ben & Louisa Le Roux L - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.
Deon S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë.
Withuis se terugvoer
Dankie. Bly jy het dit gerieflik gevind.
Drikus K - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly naby aan alles. Kon enige plek heen stap en het baie lekker geslaap.
Withuis se terugvoer
Dit is vir ons ‘n riem onder die hart as ons gaste dit by die Withuis geniet.
Ben F - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, netjies, vriendelik.
Withuis se terugvoer
Bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Hannetjie S - Feb 2022
Algehele gradering
Pitkos vir jou siel.
Lees meerWithuis se terugvoer
Baie dankie. Goed om te hoor gaste vind kommunikasie goed. Ons is bevoorreg om goeie personeel te hê en streef daarna om vakansie so grieflik en aangenaam as moontlik te maak.
Gaste soos julle maak alles die moeite werd.
Liezl C - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, mooi en netjies.
Withuis se terugvoer
Dankie, bly jy het die verblyf geniet. Hoop om jou gou weer te sien.
Sonja S - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon, stil area, vriendelikheid.
Withuis se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer positiewe kommetaar, maak alles die moeite werd.
Japie M - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik om so sentraal te bly. Die diens was uitmuntend met vriendelike personeel.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle het die verblyf geniet.
Andre H - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gerieflik en by die see.
Withuis se terugvoer
Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Bets S - Mrt 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar en uitstekende ligging.
Withuis se terugvoer
Bly jy het die verblyf goed gevind.
Huimari Franken F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en perfek vir oorslaap.
Withuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe kommentaar.
Clare M - Okt 2022
Algehele gradering
Accommodation is clean and the unit is compact, feels secure.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Helena D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons kuier was baie aangenaam, dankie.
Withuis se terugvoer
Bly julle het die kuier geniet. Dankie vir die terugvoer - ons sal aandag daaraan gee.
Tanja C - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilig.
Withuis se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet. Dankie ook vir die voorstelle van wat ons kan bysit.
Johan C - Nov 2022
Algehele gradering
Was lekker.
Withuis se terugvoer
Bly ons kon vir julle 'n rustige verblyf verskaf.
Ockert S - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning en great plekkie.
Withuis se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet.
Leon G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Alles gerieflik genoeg. Bietjie beknop, maar beslis waarde vir ged.
Withuis se terugvoer
Bly julle het lekker gebly.
Andre L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Withuis se terugvoer
Bly julle het Mosselbaai geniet. Sien weer.
Elouise H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Withuis se terugvoer
Bly julle het dit gerieflik gevind. Dankie vir resensie.
Wiida J - Jun 2022
Algehele gradering
Very nice and clean.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien.
Lourens M - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige huis, naby strand en sentraal geleë.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Riccardo G - Jun 2022
Algehele gradering
It was a very pleasant and quiet and a wonderful place to rest and joy everything. Thanks.
Withuis se terugvoer
Glad you enjoyed you stay.
Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Dit is elke sent werd, en ek sou hulle aanbeveel.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet.
Louw M - Mrt 2022
Algehele gradering
Was lekker.
Withuis se terugvoer
Bly dit was lekker vir julle.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Jan B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Withuis se terugvoer
Jammer vir die sukkel om in te kom. Ek is bly julle het die verblyf verder geniet.
Kaitlyn L - Des 2021
Algehele gradering
Relaxing, was a nice quite place to stay and close to everything.
Withuis se terugvoer
Thanks for the positive comments. Glad you enjoyed your stay.
Anschen D - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir hardverdiende geld.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle weer te sien.
Linsley H - Nov 2021
Algehele gradering
The place and everything in and around it is just beyond awesome, no complaints whatsoever.
Withuis se terugvoer
Thank you for the 5 star review.
Alta M - Nov 2021
Algehele gradering
Het heerlik gerus.
Johann D - Nov 2021
Algehele gradering
Huislik, smaakvol, gerieflik, skoon en vars.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en vyf sterre. Dit word baie waardeer.
Rita (mm ) D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, gerieflik en sal graag langer wou bly.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde.
Dotti H - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Johanna D - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike ervaring.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Sally K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik verblyf is soos deurgegee op webblad.
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit word waardeer.
Deon L - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Celeste U - Okt 2021
Algehele gradering
Onverbeterlik lekker!
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Vanessa And Dirk S - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie ligging en waarde vir geld.
Withuis se terugvoer
Baie dankie, bly jy het jou verblyf geniet.
Willie B - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Withuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer.
Sonet D - Aug 2021
Algehele gradering
Awesomeness!
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering.
Leon S - Jul 2021
Algehele gradering
Het verlief geraak op Hartenbos en die ligging van Die Withuis.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde.
Riana V - Jun 2021
Algehele gradering
Goed geleë en veilig
Withuis se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Sien uit na julle volgende besoek.
Marelize C - Jun 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornag.
Withuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer.
Jacobus Hendrik G - Jun 2021
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel en was privaat. Alles was skoon en netjies.
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer
Andries H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Withuis se terugvoer
Baie bly julle het die verblyf geniet. Waardeer julle terugvoer.
Annietjie B - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek. Terdeë geniet. Akkommodasie uiters netjies ingerig en lekker privaat en rustig.
Withuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer julle terugvoer.
Adri L - Mei 2021
Algehele gradering
Onder ons omstandighede was dit 'n wonderlike verblyf. Hulle het aan al ons behoeftes voorsien.
Withuis se terugvoer
Bly die verblyf het aan julle behoeftes voldoen.
Tracy-lee G - Apr 2021
Algehele gradering
Very relaxing weekend.
Withuis se terugvoer
Ons is bly die Withuis het aan julle behoeftes voldoen.
Cecilia S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit word waardeer.
Elizabeth D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie bekostigbare, netjiese oornagverblyf net 'n klipgooi van die see.
Withuis se terugvoer
Ja, Paasnaweek en skoolvakansie is daar altyd baie kinders. Buite skoolvakansies is dit baie rustig.
Cindy B - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Withuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Bly om te hoor julle het dit geniet.
Elize T - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker. Besondere gasvrou.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly. Ek waardeer positiewe resensie.
Annelie W - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en voldoende.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde.
Erika V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker - die ligging is baie lekker.
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer.
Fiona L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Withuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer.
Hans S - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld
Withuis se terugvoer
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Kobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons het ook groter eenhede wat geskik is vir langer verblyf.
Annette L - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Withuis se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Japie O - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en sentraal geleë.
Pieter S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Withuis se terugvoer
Dankie, ons waardeer jou terugvoer.
Ons probeer nie-essensiële kostes uitsny sodat ons lae pryse kan handhaaf.
Rudolph L - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker veilige akkommodasie.
Mike U - Apr 2021
Algehele gradering
Not too pleasant. Noisy kids the whole weekend until Sunday but that's part of a holiday.
Lees meerElsa F - Des 2021
Algehele gradering
Not to stay in the guest room.
Withuis se terugvoer
We are sorry if that was your experience. We send a welcome Whatsapp with a cell number on which guests can contact us at any time for any faults, additional requirements or complaints. We received none. All our units are self-catering and cleaners are not allowed in rooms without guests permission.
We do not allow smoking inside the rooms.
Arthur W - Okt 2021
Algehele gradering
Die dame het maar baie swak maniere.
Jeanine S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie, baie lekker
Withuis se terugvoer
Dit is lekker om te hoor julle het dit geniet.
Niekie S - Nov 2020
Algehele gradering
Dis baie netjies ons het sommer lekker gebly.
Withuis se terugvoer
Ek is bly julle het julle kuier geniet. Dankie vir die positiewe resensie.
William W - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die 5 sterre, pragtige resensie en komplimente. Word waardeer.
Jo-marie V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Dit is vir ons ‘n riem onder die hart as mense dit by ons geniet. Sien uit na julle volgende kuier.
Reinhardt B - Okt 2020
Algehele gradering
Klein, maar hoeveel tyd wil jy nou in jou kamer spandeer?
Lees meerWithuis se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit en probeer altyd om te verbeter en terugvoer help ons om te sien wat ons reg doen en waar ons kan verbeter.
Sheltin J - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, speelplek vir kinders
Withuis se terugvoer
Dankie vir julle positiewe resensie.
Elizna D - Okt 2020
Algehele gradering
Plekkie was pragtig skoon en gerieflik.
Withuis se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.
Niel J - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en ideaal om dag of 2 te bly. Sal vir seker weer daar gaan bly. Baie oulike toegangsbeheer en gebruikersvriendelik. Waarde vir geld. Hou dit so bekostigbaar asb.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek is bly julle het dit geniet.
Mariëtte B - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig verby! Wat ek op die foto's gesien het, was net soveel pragtiger met ons aankoms. Linda jy is 'n gasvrou 1000, fantastiese tydjie gehad, baie baie dankie.
Lees meerWithuis se terugvoer
Baie dankie vir die 5 sterre, pragtige resensie en komplimente.
Ons waardeer dit baie.
Ansie K - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë en goed toegeruste eenheid.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die vyf sterre.
Anneleen H - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastic.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie verwysing. Tot weersiens.
Hendrik L - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik. Ontspannend.
Withuis se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet.
Mariette K - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie.
Tom M - Okt 2020
Algehele gradering
Kompak en modern. Volledig toegerus.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die positiewe resensie.
Louizanne S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik, luuks, met kraakvars linne en pragtig.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word waardeer.
Deona V - Okt 2020
Algehele gradering
Perfek geleë, perfekte plekkie.
Withuis se terugvoer
Dankie vir jou positiewe resensie. Ons waardeer terugvoer sodat ons weet waar ons kan verbeter.
Maria & Casper V - Okt 2020
Algehele gradering
Die rustigheid was heerlik, met die see wat jy kan sien en hoor.
Withuis se terugvoer
Daar is sekuriteiskameras en 'voice alert' beams by die buite parkerings. Die ATKV het ook 24h wagte wat patrolleer en hulle roete gaan in die straat verby. Daar was nog nooit enige probleme by die voertuie nie. Hartenbos het in die algemeen baie lae misdaad.
Dankie vir julle review, ons waardeer alle terugvoer.
Hansie J - Okt 2020
Algehele gradering
Ontspannend.
Lezanne V - Des 2019
Algehele gradering
Veilig, netjies en baie skoon.
Withuis se terugvoer
Dankie vir die 5 sterre, hoop om julle gou weer te sien.
Andre D - Jun 2019
Algehele gradering
Mooi moderne en skoon eenhede, goeie ontvangs en naby aan alle geriewe.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek is bly julle het julle verblyf geniet, ons hoop om julle gou weer te sien.
Linda
Annamarie B - Nov 2019
Algehele gradering
Was baie lekker ervaring. Withuis is skoon en netjies.
Withuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie verwysing. Hoop om julle god weer te Sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang