Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Withuis

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R830 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Withuis is in die gewilde kusdorpie Hartenbos op die wêreldbekende Tuinroete geleë, net 8 km vanaf die historiese Mosselbaai en 40 km vanaf George Lughawe.

Verblyf word gebied in 8 selfsorgwoonstelle en 'n gastekamer. Daar is 6 eenhede met slaapplek vir 2 mense, 1 eenheid het slaapplek vir 4 mense en Carel wat 5 gaste akkommodeer; 2 volwassenes en 3 kinders.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee en koffie, tweeplaatstoof, breekware en eetgerei. Al die eenhede het hul eie braaigeriewe.

Hierdie eiendom is toegerus met batterye en sonpanele wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag.

Die Hartenbos Seefront-kompleks is 600 m van die Withuis af met 'n pretpark, waterpark en avontuurgholf wat ure se vermaak vir die jongmense bied, asook restaurante, winkels en 'n verhitte binnenshuise swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 185 resensies vir Withuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraalweg 2, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6091bcf8b8a89bf145d5cb8ec4bcea397046d7a4169d04872f54641417391e105fa8674c62966515c4b83be904bde9d08922?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 2 Paardekraal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.132461 22.114094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang