Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witklip Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Witklip Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie gasvrye en vriendlike mense op die plaas.

Ek het regtig baie lekker daar gebly.

Witklip Cottage se terugvoer

More Pieter

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is baie bly dat jy lekker gebly het. Hoop om jou weer op die plaas te sien.

Groete
Anné

Witklip Cottage
Karen K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Plattelandse gasvryheid!

Ons siele gevoed met vars lug, pragtige natuurskoon en mooiste sterre nag!

Witklip Cottage se terugvoer

Hi Karen

Baie dankie vir die lekker terugvoer! Ons is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop julle het verder lekker gekuier.

Witklip Cottage
Marlize D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize D

Go and experience true Karoo and farm hospitality.

Heerlik! Ongelooflike plaasgasvryheid!

Witklip Cottage se terugvoer

Hi Marlize

Baie dankie dat julle 'n draai by ons gemaak het! Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het.

Witklip Cottage
Mario F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mario F

Hier is die uitsig wyd en vêr.

Ons het vir een aand in Witklip Cottage gebly. Dit was goed om die gasvryheid van die eienaars te ervaar en eerstehands te sien hoe hulle 'n bestaan op die plaas in die Karoo maak. Hulle het ons kinders toegelaat om die hanslammers te voer.

Witklip Cottage se terugvoer

More Mario

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is baie bly dat julle lekker gebly het.

Groete
Anné

Witklip Cottage
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witklip-plaas, 51 km vanaf Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090547cc840bdf11a2cc98c20b67fb3d248024ea1cd42ab4b7e185bdeb30872522adfaf4fb55f862ad90576634c8e4c2b5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Witklip Farm 51 km from Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.799873354973 19.379334456423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang