Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witkrans Farm- Buchu Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Witkrans Farm- Buchu Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vanessa C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa C

Netjies rustig.

Lekker rustige plek. Alles wat nodig is in die huis.

Henri L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri L

Lekker gerus en ontspan.

Baie rustig en netjies in die natuur. Lekker privaat.

Nicoline P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline P

Perfekte wegkom, rusplek met genoeg om kinders te entertain!

Heerlik langs die kaggel gekuier op reëndae! En lekker gestap en geKolKol op sonnige dae!

Amanda L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L

Die tyd het gaan stilstaan en ons kon heerlik rus!

Die stilte en rustigheid was presies wat ons nodig gehad het. Baie dankie!

Luke C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luke C

Relaxing.

Beautiful setting with super friendly staff.

Peter F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter F

Fantastic!

Loved our stay on the farm. It was great exploring all the fynbos trails and swimming in the dam. The dogs thought that they were in heaven!

Johan N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan N

Rustig in die natuur.

Netjiese en goed versorgde eenheid met alles wat nodig is. Die bederf met varsgemaalde koffie, tuisgemaakte firestarters en die kolkol was 'n bonus. Pragtige omgewing.

Karin S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Excellent stay!

We had an awesome stay with everything we needed. Buchu Cottage is surrounded by peace and quiet, birds chirping away and lovely walks. The cottage has a lovely stoep to laze around and for enjoying an afternoon braai with friends.

Michael M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Fynbos delight!

What a lovely break! Simple accommodation with everything you need - hot tub, indoor fireplace, and braai in the amazing Fynbos trail area. Just what we needed and super friendly owners, doing some incredible work in the area.

Elmari S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S

Sorgvry en rustig.

Dit was ongelooflik lekker. Rustig. En beurtkrag was glad nie 'n probleem nie. Baie goed ingerig.

Olenka C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olenka C

Perfect getaway in nature.

Peace and quiet. Sounds and smells of nature. Lovely walks. Well equipped. Would love to have been able to stay longer.

Inge G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge G

'n Weluitgeruste wegbreek!

Ons wou graag as gesin bietjie wegkom vir 'n naweek en het op Witkrans afgekom. Dis heerlik salig, na aan die natuur en net wonderlik om op 'n plaasomgewing tussen die berge te wees. Ian was baie hulpvaardig. Oulike uiteengesette staproetes wat die kinders baie geniet het!

Estelle G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G

A peaceful getaway.

Various trails through fynbos, from short and easy to longer and more demanding. Lovely big verandah with braai for informal dining.

Lize V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V

Perfekte wintersnaweek saam met vriende. Genoeg opsies om 'n vuurtjie konstant aan die brand te hou- binnekaggel en braai.

Op die stoep (wat kan toemaak as dit reën), by die vuurpit onder die sterre of klim in die warm houtvuurwarmbad om die dag af te sluit. Daar is ook wonderlike staproetes om die fynbos te waardeer.

Ben H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben H

Beautiful, surrounded by nature. Comfortable. Great fire pit and veranda. plenty of things to do in the area.

It was truly superb and surpassed expectations. Would definitely return.

Sanchi L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchi L

Blissful!

Stunning plek in die natuur met lekker plekkies om te verken in die omgewing of net op die stoep te sit en lees. Die huisie is lekker ingerig en kuiertjies van Shadow, die skaaphond, maak dit meer spesiaal. Alles is goed ingerig en dis gemaklik. In my boek is 'n badkamer met 'n view altyd 'n wenner.

Ina B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina B

Rustig.

Wandelpaaie mooi uitgelê tussen die plantegroei.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witkrans Plaas, Erf 697/1, Flower-vallei, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe62c9da23101b2a735a8ee78b79854d9fb689bdc5ed509560b22d23a104ebde7db11e3bde8e175cf4de6740bb05a19dcd248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Witkrans Farm Portion 697/1 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.556754597414 19.459710127647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang