Witkrans Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Milda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Johannes V - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Erika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sielsalige stilte en vrede. Baie rustige verblyf!
Gerrit S - Des 2023
Algehele gradering
Puik en baie lekker.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Kom weer. Groete, Milda
Nols C - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Min plekke gee gratis braaihout!
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou te huisves. Kom weer. Groete
Nardus D - Jul 2024
Algehele gradering
Witkrans is 'n ideale plek om oor te slaap. Die personeel is baie vriendelik.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Julle was lekker gaste. Dit was 'n plesier om julle te ontvang het. Kom weer.
Hannes G - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer 2 km grondpad.
Tjaart C - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflike oorslaap op pad tussen Tuinroete en Gauteng.
Elsje V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Salomien P - Jan 2023
Algehele gradering
Stil en rustig. Heerlike kos!
Jacobus M - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en almal was baie behulpsaam.
Petra N - Mei 2022
Algehele gradering
Oornag stop op pad terug van Stilbaai.
Hannetjie P - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike plaasoornag.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Lekker om julle hier te gehad het. Mense soos julle maak alles die moeite werd. Groete, Milda.
Roné V - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Lawton V - Des 2021
Algehele gradering
Was very peaceful stay.
Lindie L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Stephen E - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike plek! Wonderlike mense!
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Was n plesier om julle hier te kon ontvang. Kom kuier weer
Hennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Bennie P - Okt 2021
Algehele gradering
Gesellig en gerieflik vir 'n groep.
Cas B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker. Baie gerieflik ingerig.
Pieter O - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, rustig met alles wat jy kan benodig.
Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Dit was net n plesier om julle hier te kon huisves.
Kom asb weer.
Juan-louis C - Jun 2019
Algehele gradering
Pragstuk in die hartjie van die Karoo!
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Beste Juan-louis,
Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon ontvang.
Julle is 'n pragtige paartjie en mag julle altyd so stralend wees soos nou. Mag daar ook net mooi dinge op jul pad vorentoe wag.
Groete,
Milda
Alex V - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Was n plesier om julle hier te he.
Kom gerus weer.
Chrisna H - Des 2018
Algehele gradering
Die rustige plaasatmosfeer is goed vir die siel.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon huisves.
Mooi jaar vir julle.
Eduard G - Mei 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasverblyf.
Corne V - Apr 2018
Algehele gradering
Rustige bederf, baie dankbaar vir die deel in so mooi plek.
Lees meerMaryna V - Jan 2018
Algehele gradering
Aangename, gesellige verblyf in 'n stil, rustige omgewing.
Nico V - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlike, rustige slaapplek in die omgewing.
Tielman M - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike Karoo gasvryheid.
Henning V - Nov 2018
Algehele gradering
Stil, rustig, puik opset in die lieflike Karoo.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Beste Henning,
Baie dankie. dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Milda
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Werner B - Des 2017
Algehele gradering
Perfek vir ons doeleindes. Op pad, maar weg van die pad, ruim, stil, gemaklik, gasvry en behulpsaam.
Henna K - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Allison V - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang het. Kom weer. Milda
Marina L - Mrt 2017
Algehele gradering
Waarskynlik nie 5 ster in die ware sin van die woord nie maar 5 ster soos ons dit beleef het.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
So lekker om te hoor mense het dit geniet. Kom asb weer.
Renee P - Mrt 2017
Algehele gradering
Pure plaas!
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Dit was lekker gewees om julle hier te kon ontvang. Mooi loop, Milda.
Gary G - Feb 2017
Algehele gradering
Just great.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
It was a pleasure having you. Come visit us again.
Milda
Karel D - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker stil.
Greg B - Jan 2017
Algehele gradering
Very comfortable, clean, attentive hosts and a great meal provided.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik, skoon, bedagsame gashere en 'n heerlike maaltyd.
'n Aangename verrassing in die platteland!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Thanks for this positive reply. It was a pleasure having you. Come again. Regards
Tjaart C - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende oorslaapplek.
Karl B - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Etienne V - Apr 2017
Algehele gradering
Ruim.
Jinnie S - Des 2016
Algehele gradering
Waarlik waarde vir geld!
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Dit was soo lekker om julle hier te kon ontvang. Ons het 30mm reen gehad.
Gerhard M - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Kom weer dit was lekker om julle hisr te kon ontvang.
Danie S - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangename mense en aanpasbaar om ons te help.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Dit was net n plesier om julle hier te he. Kom gerus weer
Loraine V - Sep 2016
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Dit was net so lekker om julle hier te hê. Dis mense soos julle wat dit n plesier maak om 'n gastehuis te bedryf.
Attie V - Jun 2016
Algehele gradering
Besonders lekker!
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Ons is so bly julle het dit geniet. Kom weer, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang.
Groete
Milda
Joan V - Apr 2016
Algehele gradering
Rustigheid in die mooie natuur geskep deur God.
Lees meerWitkrans Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Kom kuier gerus weer!
Leacia P - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense en pragtige plaas.
Ananda N - Jan 2016
Algehele gradering
Die stilte en rustigheid van die Karoo het ons werklik bekoor.
Enel L - Jan 2016
Algehele gradering
Perfek.
Kobus D - Mrt 2016
Algehele gradering
Lekker rustig en stil!
Maritsa V - Feb 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike ontvangs vir 'n goeie nagrus en-route.
Theo E - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend toegerus en werklik waarde vir geld.
Ben D - Nov 2016
Algehele gradering
Heeltemal rustig en vreedsaam en vriendelike mense.
Witkrans Guest Farm se terugvoer
Baie dankie. Ek is so bly julle het lekker gekuier by ons. Kom weer!
Ruan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Middelburg is aaklig, die verblyf was gemiddeld en bietjie ongerieflik.
Lees meerWitkrans Guest Farm se terugvoer
Meneer Kruger
Ek is baie jammer dat u ons dorp en die verblyf as ongerieflik ervaar het. Ek het u vooraf ingelig dat ons nie die spesifieke aand daar sou wees nie. Die staf se nommer is opgeplak, maar u het hulle nie gekontak nie. Ek het nêrens geadverteer dat ons DStv of Wi-Fi het nie. Daar gaan baie keer goed fout op 'n plaas wat buite ons beheer is, maar ons probeer altyd om dit reg te stel. 'n Resensie soos u s'n stel ons in 'n baie slegte lig en sover het ons nog net uitstekende resensies gehad.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Gene M - Des 2015
Algehele gradering
Excellent!
Nathalie S - Sep 2015
Algehele gradering
Dit is so mooi en rustig daar buite.
William W - Sep 2015
Algehele gradering
Baie lekker plaasverblyf en waarde vir geld!
Cobus D - Des 2015
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en ruim.
Janny A - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Mignon V - Okt 2015
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring en persoonlike diens.
Nols C - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was awesome!
Margaret J - Apr 2015
Algehele gradering
Rustige omgewing en baie ruim, gerieflike akkommodasie.
Marie B - Okt 2015
Algehele gradering
Rustig, netjies en gasvry.
André D - Apr 2015
Algehele gradering
Veilige en netjiese diens wat op basiese verblyf ingestel is.
Willem E - Apr 2015
Algehele gradering
Rustig, stil en silwerskoon. Ons sal weer by Witkrans oornag.
Annette N - Mei 2015
Algehele gradering
Ons is goed ontvang.
Henry O - Nov 2014
Algehele gradering
Lekker gerus en gekuier!
Linda V - Des 2014
Algehele gradering
Pleasant and quiet
Dons K - Des 2014
Algehele gradering
Sal dit aanbeveel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang