Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witkrans Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Johannes V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Sielsalige stilte en vrede. Baie rustige verblyf! Dit was heerlik! Ruim, gerieflik, netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die steenbokkies en bakoorjakkalse in die veld is 'n pasella. Lucky, die skaaphond is dierbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Puik en baie lekker. Vreeslik lekker gebly. Die huis was baie groot en gerieflik. Presies die Karoo wegbreuk waarna ons gesoek het. Plaasdam vir swem was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milda
Witkrans Guest Farm
So bly julle het dit geniet. Kom weer. Groete, Milda

Nols C
1 nag
4.8
Jul 2024

Baie lekker plekkie. Min plekke gee gratis braaihout! Uitstekend baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milda
Witkrans Guest Farm
Dit was 'n plesier om jou te huisves. Kom weer. Groete

Nardus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Witkrans is 'n ideale plek om oor te slaap. Die personeel is baie vriendelik. Heerlik gebly en warm geslaap! Ons het sommer 2 aande oorgeslaap en lekker buite gebraai. Die tweede aand het vir ons 'n groot klomp lekker plaaskos voorberei. Ons sal vir seker weer kom oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Milda
Witkrans Guest Farm
Julle was lekker gaste. Dit was 'n plesier om julle te ontvang het. Kom weer.

Hannes G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Lekker plaas atmosfeer 2 km grondpad. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tjaart C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie gerieflike oorslaap op pad tussen Tuinroete en Gauteng. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje V
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Rustig en stil. Dit was rustig na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomien P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Stil en rustig. Heerlike kos! Als was soos ons verwag het. Milda was baie gaaf om die hele gastehuis vir ons gesin (8 mense) te gee al kon ons in 2 kamers inpas. Dit was lekker privaat. Met fase 6 beurtkrag gaan dit maar oral moeilik. Waaiers wat nie kan waai terwyl 'n hittegolf die land tref (40 grade) is nogal 'n uitdaging, maar ons het oorleef.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie gerieflik en almal was baie behulpsaam. Webblad was vinnig en akkuraat met alle kommunikasie. En gastehuis-eienaars was behulpsaam en alles was in orde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Milda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMTg5ZTMzLTY3NDUtNDY5YS1iN2ZmLTRmZDVlMGIxMGY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Morgenzon Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.592190744841 25.060021343252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang