Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witkrans Guest Farm

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Milda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 73 resensies vir Witkrans Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johannes V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Baie lekker gebly!

Baie dankie.

Erika S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Sielsalige stilte en vrede. Baie rustige verblyf!

Dit was heerlik! Ruim, gerieflik, netjies. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die steenbokkies en bakoorjakkalse in die veld is 'n pasella. Lucky, die skaaphond is dierbaar.

Gerrit S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Puik en baie lekker.

Vreeslik lekker gebly. Die huis was baie groot en gerieflik. Presies die Karoo wegbreuk waarna ons gesoek het. Plaasdam vir swem was die beste.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Kom weer. Groete, Milda

Witkrans Guest Farm
Nols C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nols C

Baie lekker plekkie. Min plekke gee gratis braaihout!

Uitstekend baie lekker plekkie.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou te huisves. Kom weer. Groete

Witkrans Guest Farm
Nardus D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus D

Witkrans is 'n ideale plek om oor te slaap. Die personeel is baie vriendelik.

Heerlik gebly en warm geslaap! Ons het sommer 2 aande oorgeslaap en lekker buite gebraai. Die tweede aand het vir ons 'n groot klomp lekker plaaskos voorberei. Ons sal vir seker weer kom oorslaap.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Julle was lekker gaste. Dit was 'n plesier om julle te ontvang het. Kom weer.

Witkrans Guest Farm
Hannes G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes G

Lekker plaas atmosfeer 2 km grondpad.

Baie lekker gebly. Dankie.

Tjaart C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C

Baie gerieflike oorslaap op pad tussen Tuinroete en Gauteng.

Sien sterre.

Elsje V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Rustig en stil.

Dit was rustig na 'n lang reis.

Salomien P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salomien P

Stil en rustig. Heerlike kos!

Als was soos ons verwag het. Milda was baie gaaf om die hele gastehuis vir ons gesin (8 mense) te gee al kon ons in 2 kamers inpas. Dit was lekker privaat. Met fase 6 beurtkrag gaan dit maar oral moeilik. Waaiers wat nie kan waai terwyl 'n hittegolf die land tref (40 grade) is nogal 'n uitdaging, maar ons het oorleef.

Jacobus M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus M

Baie gerieflik en almal was baie behulpsaam.

Webblad was vinnig en akkuraat met alle kommunikasie. En gastehuis-eienaars was behulpsaam en alles was in orde.

Petra N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra N

Oornag stop op pad terug van Stilbaai.

Ons het spesifiek n plekkie buite die dorp gesoek om by te oornag en het heerlik gebly. Alles is goed ingerig en het niks kortgekom nie.

Hannetjie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie P

Heerlike plaasoornag.

Dit is die lekkerste oornag, stil en veilig. Sal enige tyd weer terug kom.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Lekker om julle hier te gehad het. Mense soos julle maak alles die moeite werd. Groete, Milda.

Witkrans Guest Farm
Roné V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roné V

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly.

Lawton V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawton V

Was very peaceful stay.

Very tranquil farm, had peaceful stay and hosts were very friendly. Very neat and tidy room. Cellphone signal very weak. Access gravel road not low car friendly.

Lindie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie L

Baie lekker en rustig.

Goeie diens en 'n lekker rustige atmosfeer.

Stephen E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen E

Wonderlike plek! Wonderlike mense!

Hoe het Jan Spies gesê? Pure plaas! Die kuier was 'n wonderlike belewenis wat ek hoop ek vinnig weer sal kan meemaak. Hulle het werklik uit hul pad gegaan om ons te ontvang!

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Was n plesier om julle hier te kon ontvang. Kom kuier weer

Witkrans Guest Farm
Hennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Rus en vrede.

Het ons tuis laat voel.

Bennie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie P

Gesellig en gerieflik vir 'n groep.

Rustig en vrede vir die siel.

Cas B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cas B

Baie lekker. Baie gerieflik ingerig.

Waarde vir geld. Uitstekende opsie.

Pieter O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Skoon, rustig met alles wat jy kan benodig.

Ruim eenheid ten volle toegerus met alles wat jy enigsens kan dink om te gebruik; braaipak was van baie goeie gehalte en ons kon rustig om die vuur sit en ons eie biertjie geniet.

Hennie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Beste plek ooit.

Dit was absoluut die beste plek. Skoon, pragtige plek en alles en nog meer was daar. Kan oor niks kla nie diens was goed en as ek kon sal ek sommer daar gaan bly. Rustig en pragtige plek. Baie dankie.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Dit was net n plesier om julle hier te kon huisves.
Kom asb weer.

Witkrans Guest Farm
Juan-louis C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-louis C

Pragstuk in die hartjie van die Karoo!

Pragtige omgewing, vriendelike diens met 'n lekker ware boere ontbyt. Tannie Milda het ons so tuis laat voel! Selfs 'n heerlike bottel rooiwyn op die huis om die begin van ons Honeymoon te vier. Dankie vir al tannie se moeite en liefde!

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Beste Juan-louis,

Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon ontvang.

Julle is 'n pragtige paartjie en mag julle altyd so stralend wees soos nou. Mag daar ook net mooi dinge op jul pad vorentoe wag.

Groete,
Milda

Witkrans Guest Farm
Alex V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Lekker rustige plaasatmosfeer.

Vriendelike, gasvrye ontvangs. Milda laat voel jou tuis. Ek sal daarvan hou om sommer so 10 dae hier te kom bly.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Was n plesier om julle hier te he.
Kom gerus weer.

Witkrans Guest Farm
Chrisna H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna H

Die rustige plaasatmosfeer is goed vir die siel.

Ons is hartlik ontvang en ons kamers was skoon en uiters netjies. Ons het 2 nagte daar gebly. Die plaashond "Scott" het lekker geselskap gebring vir ons gesin wat aan die einde van 'n vakansie, na ons eie woefies verlang het. Die rustigheid is tasbaar. Die kamers is goed toegerus en die beddens het heerlik geslaap. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon huisves.

Mooi jaar vir julle.

Witkrans Guest Farm
Eduard G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard G

Heerlike, rustige plaasverblyf.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die rustige plaasverblyf was net wat ons nodig gehad het. Als wat ons nodig gehad het was daar. Heerlike, netjiese, skoon verblyf, en baie vriendelike, hartlike ontvangs. Ons sal van nou af elke keer daar oorslaap as ons weer daar verby ry.

Corne V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Rustige bederf, baie dankbaar vir die deel in so mooi plek.

Witkrans is nie 'n plek waar jy weelde moet verwag nie, dis prakties en ook weelderig, dit het alles wat jy benodig vir jou oorslaap op pad iewers heen. Die weelde van Witkrans lê in wat dit vir jou siel doen, die tasbare stilte rondom jou, die skitterende sterre in die aand, die rus wat jou siel ervaar gedurende die nag. Milda en Piet, julle het weelde hier, enige stadsjaap kan dit nie sommer waardeer nie, maar dié een het! Vir my was Morgenzon soos 'n oase in 'n dorre woestyn. Dankie dat ek hier kon asem skep en kosbare reserwes weer opbou om die pad aan te pak. Die kamers is pragtig gedekoreer, gemaklik en snoesig. Daar is alles wat jy nodig het vir jou verblyf en Milda is baie behulpsaam met enige iets wat jy benodig. Kamers is skoon en netjies. Ontbyt was heerlik en vullend. Braaipakkie vir aandete was baie lekker. Meer as genoeg vir my, ek het lekker weggelê aan die vleis. Ek sal beslis weer hier stop.

Maryna V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Aangename, gesellige verblyf in 'n stil, rustige omgewing.

Ons sal in die toekoms beslis weer hier tuisgaan! Die stil en vreedsame plaasatmosfeer en die outydse meubels voer 'n mens terug na vergange tye. Die eienaars het ons hartlik ontvang en uit hulle pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. In die kamers was alles wat 'n mens nodig sou kon kry. En dit alles teen uiters billike tariewe!

Nico V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Heerlike, rustige slaapplek in die omgewing.

Dis die tweede keer wat ons by Witkrans slaap. Die slaapplek is baie gerieflik en die diens is puik. Die huis is omtrent 2 km van die teerpad geleë, maar die toegangspad is mooi. Die badkamergeriewe is pragtig asook die kombuis en eetkamergeriewe. Dit is beslis aanbeveelbaar vir die wat op pad is deur die Karoo. Ek sal beslis weer hier kom slaap.

Tielman M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tielman M

Heerlike Karoo gasvryheid.

Die rustigheid van die omgewing het onmiddellik op ons gejaagde siele van Gauteng 'n positiewe uitwerking gehad.

Henning V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henning V

Stil, rustig, puik opset in die lieflike Karoo.

Dit is 'n ideale oornagplek tussen Johannesburg en Jeffreysbaai. Die mense is gasvry, die bediening puik en die stilte en sterrehemel in die Karoo is uitsonderlik.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Beste Henning,

Baie dankie. dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

Kom kuier gerus weer.

Groete,
Milda

Witkrans Guest Farm
Johan V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie rustig en lekker.

Het baie lekker gebly en kinders kon lekker speel.

Werner B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Perfek vir ons doeleindes. Op pad, maar weg van die pad, ruim, stil, gemaklik, gasvry en behulpsaam.

Die plaas is perfek geleë net buite Middelburg op die Cradock pad - so 2 km van die pad af. Die gashere is baie gasvry en behulpsaam. Met ons 3 dogtertjies was die verblyf ideaal in die ruim huis met alles wat mens nodig het vir die oornagverblyf. Sou ons weer Jeffrey's toe mik, slaap ons verseker weer daar oor.

Henna K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna K

Rustig, skoon en netjies.

Dit was ons 2de keer, sal weer van hulle gebruik maak. Vriendelik, behulpsaam en sal uit hulle pad gaan om jou tuis te laat voel.

Allison V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison V

Rustig en gerieflik.

Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Beslis een van die beste plekke waar ek al gebly het.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang het. Kom weer. Milda

Witkrans Guest Farm
Marina L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Waarskynlik nie 5 ster in die ware sin van die woord nie maar 5 ster soos ons dit beleef het.

Witkrans Gasteplaas is net die plek vir die moeë reisiger, uit die dorp uit maar na genoeg vir as daar iets is waarmee Milda nie kan help nie. Dankie vir jul gasvryheid, dit word waardeer.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

So lekker om te hoor mense het dit geniet. Kom asb weer.

Witkrans Guest Farm
Renee P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P

Pure plaas!

Dit was 'n ware plaas belewenis gewees. Ons het dit so geniet om die oud wêreldse gasvryheid te ervaar, met die oopte van natuur en veld. Sal weer daar oorbly, net die keer langer!

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Dit was lekker gewees om julle hier te kon ontvang. Mooi loop, Milda.

Witkrans Guest Farm
Gary G - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G

Just great.

Perfect stopover, highly recommended.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

It was a pleasure having you. Come visit us again.
Milda

Witkrans Guest Farm
Karel D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel D

Lekker stil.

Baie vriendelik, veral die honde. Sal weer daar stop. Ek kon my fietse net so op die bakkie los sonder probleme.

Greg B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Greg B

Very comfortable, clean, attentive hosts and a great meal provided.

A pleasant surprise in the countryside!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik, skoon, bedagsame gashere en 'n heerlike maaltyd.

'n Aangename verrassing in die platteland!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Thanks for this positive reply. It was a pleasure having you. Come again. Regards

Witkrans Guest Farm
Tjaart C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C

Uitstekende oorslaapplek.

Witkrans is 'n uitstekende uitspanplek op die lang pad. Skoon, gemaklik, goed toegerus. Lieflike omgewing.

Karl B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl B

Goeie waarde vir geld.

Vriendelik ontvang en woonstelle is goed toegerus met alles wat benodig word en nog meer. Skoon en netjiese verblyf.

Etienne V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V

Ruim.

Perfek vir oornagverblyf op pad kus toe. Die kamers is ruim met 'n baie billike prys.

Jinnie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jinnie S

Waarlik waarde vir geld!

Dit is waarlik waarde vir geld. Vriendelike, warm Karoo-ontvangs. Ruim, netjies, goed toegeruste kamer met alles en nog die ekstra. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en Milda hulle sien ons definitief weer!

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Dit was soo lekker om julle hier te kon ontvang. Ons het 30mm reen gehad.

Witkrans Guest Farm
Gerhard M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Waarde vir geld!

Baie skoon. Hartlike gasvrou en baie goeie waarde vir geld. Ons sal dit beslis weer gebruik!

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Kom weer dit was lekker om julle hisr te kon ontvang.

Witkrans Guest Farm
Danie S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie aangename mense en aanpasbaar om ons te help.

Ons het verkeerde datum bespreek wat 'n fout was wat ons gemaak het en Milda was nogtans bereid om ons te akkomodeer in haar huis. Baie uitsonderlik. Die aandete en ontbyt was heelik. Dankie vir goeie diens.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Dit was net n plesier om julle hier te he. Kom gerus weer

Witkrans Guest Farm
Loraine V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V

Fantastiese verblyf.

Dit was vir ons baie aangenaam om vir twee aande uit die stad te kon ontsnap. Ons het die fantastiese skoon lug en pragtige sonsondergange veral geniet. Sal definitief weer 'n draai maak.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Dit was net so lekker om julle hier te hê. Dis mense soos julle wat dit n plesier maak om 'n gastehuis te bedryf.

Witkrans Guest Farm
Attie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie V

Besonders lekker!

Ons het dit baie geniet!

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Kom weer, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang.
Groete
Milda

Witkrans Guest Farm
Joan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Rustigheid in die mooie natuur geskep deur God.

Die verblyf was fantasties. Ons was met warm harte verwelkom... Ons was net twee dames met een klein seuntjie. Die perfek vir n familie om te gaan bly. Alle geriewe is daar wat mens benodig. Plaaslewe stilte en die mooie natuur is wat deur die plaas omring word. Die plek is perfek vir enige familie van jonk na oud. Sal die plekkie aan enige persoon aan beveel wat ook net wil ontsnap van die dorp se gejaag tot en met die plekkie waar jy kan oorslaap op pad iewers heen om die dag op die lang pad af te sluit.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit is 'n plesier om gaste soos julle te ontvang. Kom kuier gerus weer!

Witkrans Guest Farm
Leacia P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leacia P

Vriendelike mense en pragtige plaas.

As jy van maanskyn en skoon lug hou met vriendelike mense, is dit die plek om oor te slaap. Die beddens was so lekker gemaklik en dan kan jy nog 'n braaipakkie ook koop vir 'n lekker braai.

Ananda N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda N

Die stilte en rustigheid van die Karoo het ons werklik bekoor.

Vanaf die datum wat ons navraag gedoen het, het alles baie glad verloop. Die besprekingstelsel is uitsonderlik. Ons het alles terdeë geniet.

Enel L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enel L

Perfek.

Ons het op Witkrans oorgeslaap as deel van 'n toer wat ons deur die land doen (dus laatmiddag gearriveer en vroegoggend weer vertrek). Die kamer was pragtig en goed toegerus en die plaas rustig. Sal dit nie aanbeveel vir langer verblyf nie. Daar was nie 'n skottelgoedwasbak as deel van die kamer nie, maar vir ons behoefte was dit regtig perfek!

Kobus D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Lekker rustig en stil!

Baie lekker geslaap en vriendelik ontvang.

Maritsa V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritsa V

Rustige omgewing en vriendelike ontvangs vir 'n goeie nagrus en-route.

Ons is goed en vriendelik ontvang en het heerlik geslaap. Dankie!

Theo E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo E

Uitstekend toegerus en werklik waarde vir geld.

Lekker gekuier. Tipiese plaasverblyf, maar netjies en veral gehou van die toerusting en speletjies wat alles insluit. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Het 'n pap wiel gehad en Pieter het my vinnig gehelp.

Ben D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben D

Heeltemal rustig en vreedsaam en vriendelike mense.

Alles goed, ontvangs, netheid, rustig en vreedsaam.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Ek is so bly julle het lekker gekuier by ons. Kom weer!

Witkrans Guest Farm
Ruan K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ruan K

Middelburg is aaklig, die verblyf was gemiddeld en bietjie ongerieflik.

Die eienaars was nie op perseel nie en die stortgeriewe was aaklig. Die water het nie gedreineer nie. Die toilet tap nie vol wanneer dit getrek is nie. WiFi sou baie welkom wees aangesien daar nie selfoon ontvangs was nie. Die televisie is baie slegte kwaliteit en DStv is nie die beste opsie nie, aangesien die netwerk die heeltyd haak. Die plek is netjies en voldoende vir iemand wat wil wegbreek van enige warboel, maar nie vir 'n vinnige oorbly op pad Kaap toe nie.

Witkrans Guest Farm se terugvoer

Meneer Kruger
Ek is baie jammer dat u ons dorp en die verblyf as ongerieflik ervaar het. Ek het u vooraf ingelig dat ons nie die spesifieke aand daar sou wees nie. Die staf se nommer is opgeplak, maar u het hulle nie gekontak nie. Ek het nêrens geadverteer dat ons DStv of Wi-Fi het nie. Daar gaan baie keer goed fout op 'n plaas wat buite ons beheer is, maar ons probeer altyd om dit reg te stel. 'n Resensie soos u s'n stel ons in 'n baie slegte lig en sover het ons nog net uitstekende resensies gehad.

Witkrans Guest Farm
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gene M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene M

Excellent!

We were pleasantly surprised and would have liked to extend our stay. Quiet, peaceful and comfortable. Just what we needed after a long day of driving.

Nathalie S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie S

Dit is so mooi en rustig daar buite.

Dis die ideale oornagplek op die N10.

William W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William W

Baie lekker plaasverblyf en waarde vir geld!

Baie goeie oorslaapplek in terme van veiligheid en netheid.

Cobus D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus D

Rustig, gerieflik en ruim.

Het dit baie geniet en lekker gerus. Pragtige mense en pragtige plaas.

Janny A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janny A

Dit was heerlik en rustig.

Dit is een lekker huis en veilig vir kinders om buitekant te speel.

Mignon V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon V

'n Wonderlike ervaring en persoonlike diens.

Milda is 'n lieflike gasvrou en ons het gevoel asof ons aan't huis by hulle kuier so deeglik het sy na ons behoeftes omgesien. Lekker ruim vertrekke en verseker geskik vir gesinne met klein kinders. Ons het 4 seuntjies onder 6 en hulle het hulleself gate uit geniet op die plaas!

Nols C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nols C

Dit was awesome!

In die rustige natuur. Jy geniet dit net daar dis vir seker. Ek sal enige tyd weer gaan! Dit is 'n lekker rustige Karoo-plek waar tyd stil staan op die plaas, dit is vir seker. Hulle ontbyt is baie goed, probeer dit gerus.

Margaret J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret J

Rustige omgewing en baie ruim, gerieflike akkommodasie.

'n Heerlike en rustige plaas-atmosfeer. Die wooneenheid is lekker ruim en baie goed toegerus. Ontbyt is wel opsioneel, maar niemand het kom klop en hoor of ons sou belangstel nie. Vir 'n hoër prys sou ek 'n ingeslote ontbyt aanbeveel.

Marie B - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Rustig, netjies en gasvry.

Sien die sterre.

André D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Veilige en netjiese diens wat op basiese verblyf ingestel is.

Geleë 10 km vanaf Middelburg, so dis nie gerieflik geleë om eetgeriewe in Middelburg te geniet nie.

Willem E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E

Rustig, stil en silwerskoon. Ons sal weer by Witkrans oornag.

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar oorbly.

Annette N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annette N

Ons is goed ontvang.

Matte kan 'n bietjie skoongemaak word. Te veel los elektriese verlengingskoorde wat gevaarlik kan wees met kinders.

Henry O - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry O

Lekker gerus en gekuier!

Was wonderlik om so bietjie van die Karoo-plaas te ervaar! Dis lekker rustig en mens kan lekker ontspan! Verblyf was wonderlik! Sal die plekkie definitief aanbeveel! Dankie, ons het baie lekker gekuier! Het die sterre kyk baie geniet!

Linda V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Pleasant and quiet

The accommodation was pleasant. Everything was clean and to our satisfaction, however, the surrounding area was lacking.

Dons K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Dons K

Sal dit aanbeveel.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgenzon Farm, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMTg5ZTMzLTY3NDUtNDY5YS1iN2ZmLTRmZDVlMGIxMGY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Morgenzon Farm Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -31.592190744841 25.060021343252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang