Witpeer Guesthouse
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witpeer-laan 10, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Witpeer Guesthouse bied verblyf in die kusdorp Mtunzini naby die Umlalazi-natuurreservaat. Die gastehuis is die perfekte plek om wild soos rooi-, grys- en blouduikers, sowel as 'n verskeidenheid voëls te besigtig.
Daar is verskeie kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke slaapkamer het gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en Netflix en gratis WiFi in elke kamer.
Daar is gemeenskaplike areas soos die hoofkombuis, sit-, eetarea en stoep. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Witpeer-laan 10, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Mtunzini Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witpeer-laan 10, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang