Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witrivier Bed and Breakfast

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 30 resensies vir Witrivier Bed and Breakfast
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charles S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Excellent stay. Very friendly people. Very quiet area.

See stars.

Witrivier Bed and Breakfast se terugvoer

Thank you for your review! Thank you for pointing out that our property compared with others where your friends paid four times what we ask. Our aim is to offer an excellent experience at an affordable price. Our motto: You don't have to be perfect to be amazing!

Witrivier Bed and Breakfast
Simone P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Simone P

Bad.

We had to share a bathroom, which is not professional for a business trip. Also, there were no air conditioners. Do not stay there, as there is no value for the money you pay.

Fransie O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie O

Peaceful, idyllic atmosphere!

Celia, the manager, went out of her way to accommodate us! And we were travelling with toddlers. Thank you so much, Celia!

Belinda B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Baie lekker gekuier.

Baie netjiese verblyf, skoon en als waarna jy soek, net een aand gebly, maar eienaars was vriendelik en het 'n heerlike plek aanbeveel waar ons gaan eet het.

Bertus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S

My tegnikus was baie tevrede. Heerlike stil woonarea.

Die eienaars het uit hulle pad gegaan om my tegnikus se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Heerlike stil area in 'n cul de sac.

Maxi S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxi S

Netjies, goed ingerig en hulpvaardige gasvrou.

Sien sterre. Dankie!

Corne O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne O

Dit was perfek. Baie dankie.

Dit was perfek. Baie dankie vir alles.

Maureen V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen V

Puik, puik, puik.

Celia die gasvrou is 'n ster. Sy omskep 'n gastehuis in 'n 5-ster-hotel. Die Dakwoonstel is veilig, netjies en gerieflik. Die dek is soos 'n ekstra woonkamer. Die tuin bied rustigheid en heerlike sitareas om te ontspan. Die swembad is skoon en 'n lushof vir die oog. Baie dankie Celia vir 'n heerlike tyd in jul paradys. Geniet jul loeries by die eetarea. Seën en vreugde.

Rene D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D

Regtig waarde vir geld.

Dis is regtig 'n baie oulike plek, sal definitief weer gaan, baie skoon en netjies, ontbyt was baie lekker. Baie veilig.

Michael S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Had a great, if short stay.

Our host was very nice and everything was to our satisfaction. We enjoyed the breakfast greatly. Thanks.

Francois S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Baie aangename, rustige en netjiese akkommodasie.

Die penthouse is ruim, gerieflik en baie netjies; sal dit beslis aanbeveel. Baie vriendelike gasvrou.

Hendrik D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D

Gasvry, rustig en netjies.

Sien sterre.

Niekie & Coba M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie & Coba M

Fantasties.

Die personeel was baie behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Eenheid was goed toegerus en ons het heerlik gekuier.

Rene V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Baie gemaklik.

Celia het ons vriendelik ontvang en uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal definitief weer daar gaan bly.

Irene A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Made us feel like royalty.

Everything was perfect. Wish we were there for longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het soos konings gevoel.

Alles was perfek. Wens ons kon langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Witrivier Bed and Breakfast se terugvoer

Hi Irene,
They say: "Beauty is in the eye of the beholder". You are royalty. Thank you for appreciating our efforts. We hope to welcome you back soon.

Witrivier Bed and Breakfast
Arno D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno D

Mooi, skoon, prakties, vriendelik, genoeg.

Sien sterre.

Ansie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Beste verblyf nog.

Sal Witrivier B&B beslis aanbeveel. Dit was awesome en die gasvryheid die beste. Het al oorgeslaap in Witrivier by plekke, maar hulle kom nie naby Witrivier B&B. Julle die beste.

Witrivier Bed and Breakfast se terugvoer

Ek is oorweldig deur jou resensie! Baie dankies!

Hoop jy kom gou weer kuier.

Witrivier Bed and Breakfast
Estelle P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Ongelooflike waarde vir ons geld, en baie bederf.

Celia en Pat is ongelooflik en weet vir seker hoe om hulle gaste te bederf! Kamer was skoon en baie gerieflik. Ontbyt was elke dag heerlik en in die bed bedien. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan en dit aanbeveel vir almal wat wil rus.

Carla S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Netjies, ruim en vriendelike gasvrou. Perfek vir enige reisgroep.

Ek was baie beïndruk met die eenheid wat ek gehuur het. Die eenheid was netjies en ook baie ruim. Dit is verblyf wat ek vir enige reisiger sal aanbeveel. Jy kry definitief waarde vir jou geld met 'n vriendelike gasvrou wat ons verwelkom het en ook ontbyt wat na jou eenheid gebring word.

Janet P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet P

Loved it!

Had an overnight stay at White River BnB in early June. What a little gem! Celia’s enthusiasm and attention to detail oozes out of ever corner, our room was beautiful, comfortable and the breakfast delicious!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal daaroor!

Het vroeg in Junie 'n oornagverblyf by die Witrivier B&B gehad. Wat 'n klein juweel! Celia se entoesiasme en aandag aan detail spruit uit elke hoek, ons kamer was pragtig, gemaklik en die ontbyt heerlik!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christine L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L

Absoluut uitstekend!

Was 'n baie lekker plek vir my en my man om te oornag. Beste diens ontvang deur twee besonderse vriendelike mense. Vreeslik netjies en gerieflik.

Lorinda M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda M

Dankie Celia, vir jou ongelooflike gasvryheid en hartlikheid.

'n Baie spesiale plek waar ek beslis weer sal kom slaap! Baie gerieflik en skoon met alles wat mens nodig het. Ek het so lekker ontspan as ek in die middae terug was.

Lizzy V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizzy V

Heerlik gerus na die lang pad.

Skoon en netjies. Baie gasvryheid en vriendelikheid ervaar. Dankie vir die goeie diens.

Wally C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally C

Aangenaam, vriendelik, gasvry, waarde.

Baie netjies. Die gasvrou doen baie moeite en is baie vriendelik.

Irma D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Ruim en pragtige kamers, vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt.

Celia, die gasvrou, het ons op baie kort kennisgewing en baie vroeër geakkommodeer en ons was baie verras oor die pragtige, ruim kamers (volledig toegerus) en heerlike ontbyt in die kamer. Sal dit beslis weer bespreek.

Corne E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corne E

Die ontvangs en diens was uitstekend. Ontbyt heerlik en die Tree House baie oulik.

Alhoewel ons nie warm water gehad het met die geyser in die Tree House nie, het die eienaar dadelik die probleem probeer uitsorteer. Ons het eers die laaste aand kon warm stort, maar die vriendelikheid en behulpsaamheid van hulle maak op vir die koue stort. Ontbyt is regtig besonders en baie lekker. Sal hul aanbeveel.

Hanneke D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Rustig, salig, baie spasie en goeie waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik en warm verwelkom deur die eienaar. Kamer was mooi netjies, baie groot en privaat met alles wat mens nodig kry. Eenheid is perfek vir gesin, met sy eie groot balkon-kuierarea. Ons het heerlike ontbyt gehad en is baie goed hanteer deur die eienaars.

Claudette K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette K

Dit was baie lekker.

Baie lekker en skoon plekkie. Sal enige tyd weer soontoe gaan en dit definitief aanbeveel vir ander mense.

Carina L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina L

Huislik en waarde vir geld.

Celia het baie mooi na ons gekyk. Kamers is mooi versier, baie aandag aan detail en baie netjies. Ons het elke oggend 'n heerlike groot ontbyt ontvang.

Henco V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henco V

Netjies met goeie diens.

Baie vriendelike diens en baie netjies. Stil, rustige omgewing en gerieflike groot kamer met alles wat mens nodig het. Lekker vir oorbly vir oppad of terug vanaf Kruger en kan ook werk as basis om die omgewing te verken: Sabie en Panoramaroete net halfuur weg. Lekker ontbyt, baie vriendelik bedien op stoep by ons kamer self.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magaliesbergstraat 15, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABOG8qBs0NBMpLl4ZcB3LOAna2jGj1gTfhZVWstAGGQ7tyTaGQV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 15 Magaliesberg Street White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.320326447279 31.000588376013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang