Witrivier Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magaliesbergstraat 15, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Witrivier Bed and Breakfast is in Witrivier en bied gehalteverblyf ideaal vir diegene wat na die Krugerwildtuin reis, sakereisigers na Witrivier en vakansieganger wat net wil kom rus in die Laeveld. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, hoofweë en skole.
Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het ‘n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Twee van die eenhede bied slaapplek aan 4 gaste.
Daar is 4 10 Downing-eenhede. Die eenhede bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste.
Die eenhede is naby die Laeveld se watervalle, op die Panoramaroete en die Genisesroete. Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek vir paartjies of 'n lieflike vakansie vir pensionarisse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Celia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Magaliesbergstraat 15, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Witrivier Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magaliesbergstraat 15, Witrivier, 1240, Mpumalanga