Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witrivier Farmstay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nicola P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Asemrowend. Die huis is pragtig, baie netjies en skoon. Die lugversorger was 'n wonderlike lafenis gewees. Dit is die perfekte plek om die Baviaans te verken. Ons gaan binnekort weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker en gemaklik vir 'n oorbly! Plek is baie netjies en skoon. Presies wat ons nodig gehad het na 'n dag se ver ry - lugversorgers was 'n bonus en bederf. Plekkie is regtig netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige huis. Groot ys en vrieskas. Goeie linne. Aircons. Stil omgewing. Heerlik gebly en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Relaxing, with everything we needed. Wonderful accommodation and a lovely hostess. Great launchpad for the Baviaanskloof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Definitief aan te beveel. Alles wat jy nodig het is daar. Baie rustige omgewing. Vriendelike gasvrou. Pragtige skaduryke tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rus vir siel. Heerlike rustige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinetta V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Ruim eenheid, mooi uitsig, goed toegerus en nartjiebome neffens die voordeur. Goeie netjiese verblyf op 'n sitrusplaas net buite die ooshek van die Baviaanskloof-wildernisarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erna S
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Die eienaar was baie gasvry. Baie lekker, dankie. Die WiFi-konneksie kan verbeter word. Verder is daar geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Fransa
Witrivier Farmstay
Dankie Erna. Dit was lekker dat julle by ons kon kuier. Ons sal aandag gee aan die WiFi-konneksie.

Marene V
1 nag
5.0
Des 2023

Keurig ingerig en 'n pragtige ligging. Ons het lekker gebly, die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was gerieflik, ruim en rustig. Baie netjies. Sal vir seker die plek aanbeveel, mense baie vriendelik en hulpvaardig. Groot genoeg vir 'n familie wat rustigheid soek. Sien julle vir seker weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fransa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Onverwags Plaas, Baiaanskloof Natuurreservaat, Oostelike hek, Baviaanskloof, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6ae34554011fbf5bee827f2b65dd8bd11381e463636727969b53439c6b2b23dbcd3deeff122623019f6c040c4e05e26f2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 11 5 1 5 R332 Onverwags Farm, Baviaanskloof Nature Reserve, Eastern Gate 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.660296565285 24.554626847221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang