Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witrivier Farmstay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fransa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Witrivier Farmstay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alida P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Definitief aan te beveel. Alles wat jy nodig het is daar.

Baie rustige omgewing. Vriendelike gasvrou. Pragtige skaduryke tuin.

Bernadette G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette G

Rus vir siel.

Heerlike rustige kuier.

Marene V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V

Keurig ingerig en 'n pragtige ligging.

Ons het lekker gebly, die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen!

Erna S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S

Die eienaar was baie gasvry.

Baie lekker, dankie. Die WiFi-konneksie kan verbeter word. Verder is daar geen klagtes.

Witrivier Farmstay se terugvoer

Dankie Erna. Dit was lekker dat julle by ons kon kuier. Ons sal aandag gee aan die WiFi-konneksie.

Witrivier Farmstay
Wouter C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter C

Dit was gerieflik, ruim en rustig. Baie netjies.

Sal vir seker die plek aanbeveel, mense baie vriendelik en hulpvaardig. Groot genoeg vir 'n familie wat rustigheid soek. Sien julle vir seker weer. Dankie.

Bianca-leigh B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca-leigh B

Dit was so lekker! Beveel definitief aan!

Fransa is ongelooflik vriendelik en die uitsigte is beautiful! Sal definitief die ontbyt aanbeveel!

Witrivier Farmstay se terugvoer

Hello Bianca. Dankie vir julle terugvoer. Ons is vreeslike bly julle het dit geniet by ons en hoop om julle spoedig weer te sien.

Witrivier Farmstay
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Onverwags Plaas, Baiaanskloof Natuurreservaat, Oostelike hek, Baviaanskloof, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6ae34554011fbf5bee827f2b65dd8bd11381e463636727969b53439c6b2b23dbcd3deeff122623019f6c040c4e05e26f2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 R332 Onverwags Farm, Baviaanskloof Nature Reserve, Eastern Gate 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.660296565285 24.554626847221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang