Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand 401

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witsand 401, Marienerylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 680 R4 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Witsand 401 is 'n ruim en luukse selfsorgwoonstel aan die strand in 'n veilige gebou in Bloubergstrand, Kaapstad. Die kompleks is reg oorkant die pad van die wêreldbekende grootlug-vlieërplankrystrand, en bied ononderbroke uitsigte oor die majestueuse Tafelberg, die historiese Robbeneiland, Tafelbaai-hawe, V&A Waterfront en stadsnagligte.

Dié woonstel op die vierde verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, toegerus met 'n stort-oor-bad. Al die slaapkamers het uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.

Die moderne volledig toegeruste kombuis met wasmasjien bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, banke om op te ontspan en 'n slim-TV; die gratis Wi-Fi maak voorsiening vir stroom van jou gunsteling vermaak of musiek.

Die leefarea lei na die privaat balkon, wat 'n gasbraai-fasiliteit en asemrowende see-uitsigte bied om te bewonder; 'n ideale plek om jou skemerkelkies te geniet. Veilige kelderparkeerplek en 1 toesluitmotorhuis word aan hierdie woonstel toegewys.

Hierdie kompleks is oorkant 'n pragtige uitgestrekte sandstrand, wat hierdie area 'n top-plek maak vir seilplankry, vlieërbranderry, hengel, swem, en om net lui dae op die strand deur te bring. Dit is ook naby wonderlike gholfbane en die Durbanville-wynroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 234

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Witsand 401, Marienerylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witsand 401 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 680
R5 680 R4 260
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 680
R5 680 R4 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witsand 401, Marienerylaan, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bbd7c8445d73baba555d7413b7571afac89e4b01d63b9d8ba9849b047f38dd4134d07ba89610fdb0e0aa8fe96734554507c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 680 nouVanaf R4 260 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 401 Witsand, Marine Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.820283212689 18.47600264418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang