Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand 804

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Johan F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Asemrowende uitsig, netjiese woonstel, sentraal geleë. Pragtige, netjiese en skoon woonstel. Sterk WiFi. Asemrowende uitsig vanaf sitkamer, balkon en hoofslaapkamer. Veilige parkering in motorhuis met afstandbeheer toegang. Eie kontrole vir hoofhek. 24 uur sekuriteitspersoneel op perseel. Gerieflike toegang tot die strand. Tweede slaapkamer aan agterkant van woonstel hoor bietjie geraas van die eetplekke, maar dit pla nie erg nie. Res van die woonstel hoor die see en verkeer (slegs in spitstye). Pla ook glad nie. Sal definitief weer die woonstel boek. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lo-ammi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Stil en veilige verblyf. Baie netjies en goed toegerus met 'n lieflike see-uitsig. Op advertensie is daar 'n TV met volle DSTV, maar daar is slegs 'n TV (geen kanale of pakket - jy moet vooraf reel vir jou eie DSTV).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Verne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazingly beautiful . Apartment was beautiful and clean. Views are spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saska M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Definitely worth the while and money. My stay was lovely, the host was extremely kind and sweet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Pragtige uitsig, raserige bure. Witsand 804 is 'n pragtige woonstel met 'n ongelooflike uitsig, en behoort enige reisiger se droom te wees. Alhoewel die woonstel goed toegerus is, het ons ongelukkig nie lekker gebly nie. Die area rondom die woonstel het heelwat kuierplekke, en daar is elke aand tot in die vroeë oggendure kliphard musiek gespeel en geraas. Ons verstaan heeltemal dat dit nie die skuld is van die eienaars nie, en dat dit nie noodwendig iets in hulle beheer is nie. Dit is egter baie steurend as mens 'n rustige vakansie by die see wil hou, of enige slaap benodig. Indien 'n gemaklike woonstel en 'n mooi uitsig vir jou belangrik is, en geraas jou nie pla nie, is Witsand 804 beslis die woonstel vir jou. Ons sal egter nie weer hier boek nie. Die diens wat ons van agents ontvang het voor die tyd was ook goed, vinnig en professioneel. Na die tyd kan ons egter nie dieselfde sê nie, en wag ons nogsteeds vir die terugbetaling van ons breekskade-deposito.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

What you see is what you get. Enjoyed my stay and will definitely be coming back. Suggestion: Please add loose blankets in the rooms for convenience, I had to buy hot water bottles to keep warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 721

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e76095768f1367f69a2cc08604747afa19dae6a33b9c867ea51944a33301663a2bd02d23085ca1a67d8899aac860be06576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 14 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.819989 18.47588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang