Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand 804

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witsand 804 is 'n pragtige vakansiewoonstel met strandtema in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is net oorkant die pad van die gewilde Bloubergstrand geleë en spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en op Tafelberg in die agtergrond.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 'n stort in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n tafel, stoele en 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek word in die kompleks, agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Witsand 804
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 719

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witsand 804 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e76095768f1367f69a2cc08604747afa19dae6a33b9c867ea51944a33301663a2bd02d23085ca1a67d8899aac860be06576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 14 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.819989 18.47588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang