Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand 804

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witsand 804 is 'n pragtige vakansiewoonstel met strandtema wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van die lewendige Bloubergstrand geleë is. Dit is gerieflik net oorkant die pad van die gewilde Bloubergstrand geleë en bederf met panoramiese uitsigte oor die see en die ikoniese Tafelberg in die agtergrond.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het en 'n en suite-stort insluit. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Boonop is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike balkon met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir gaste om 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in die kompleks.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Witsand 804
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 723

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witsand 804 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-boulevard 14, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e76095768f1367f69a2cc08604747afa19dae6a33b9c867ea51944a33301663a2bd02d23085ca1a67d8899aac860be06576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 14 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.819989 18.47588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang