Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand Villa 1087 B

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sonia W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig. Baie lekker gebly in 'n veilige en rustige woonbuurt. Ons kon tot ons hondekinders saamneem met toestemming van die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie. Ons is baie bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul binnekort weer te sien. Vriendelike groete.

Catherina A G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer van die eenheid gebruik maak. Ten volle toegeruste eenheid met alles wat nodig is. Solar en WiFi 'n absolute bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie, dit was heerlik om jou te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike groete

Terence T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Top klas, perfek, die rustigheid. Prysloos! Besoekers sonder klas en styl moet asb. hier wegbly! Perfekte wegbreekplekkie, knap gedaan! Ons sien jou weer in Desember, hello vir Buddie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie, dit was heerlik om jul te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike Groete

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Modern and well equipped. Will make use of this facility without a second thought.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Thank you very much, it was wonderful to be able to accommodate you. Hope to see you again. Kind Regards

Flip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Verken die omgewing. Baie goed ontvang. Groot en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Saartjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Heerlik gerus in 'n veilige, rustige omgewing. Die verblyf is netjies en gerieflik ingerig. Ons gasheer was hartlik en gasvry. Tydens ons verblyf het ons ongure reënerige weer beleef, maar ons het heerlik Netflix gekyk. Nie eers beurtkrag kon ons onderbreek nie aangesien die eenheid "off the grid" is. Ek kan die verblyf vir enigeen wat wil wegbreek van die elke dag se gejaag, aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie, dit was heerlik om jul te kon akkomodeer, kom gerus weer as die hele landskap geel is sover oog kan sien in canola blomtyd Groete C Botha

Louise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Lovely! Super for a much needed break. Peaceful. Load shedding didn't affect us. Clean. Will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chelsey
Witsand Villa 1087 B
Baie dankie, dit was heerlik om jou te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: San Sebastian-rylaan 1087, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa26292310c1bf6974a2b4b57757aeb1bf281bb51309bb1149a82a12a214d2f99a34fb1ceeed51cfe1bc12f7ab51eb298edec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1087 San Sebastian Drive Breedezicht Estate 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.394481 20.825571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang