Witsand Villa 1087 B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chelsey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Sonia W - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Witsand Villa 1087 B se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie bly jul het lekker gekuier. Hoop om jul binnekort weer te sien.
Vriendelike groete.
Catherina A G - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer van die eenheid gebruik maak.
Witsand Villa 1087 B se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om jou te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike groete
Terence T - Okt 2023
Algehele gradering
Top klas, perfek, die rustigheid. Prysloos! Besoekers sonder klas en styl moet asb. hier wegbly!
Witsand Villa 1087 B se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om jul te kon akkommodeer, kom gerus weer.
Vriendelike Groete
Chris P - Sep 2023
Algehele gradering
Modern and well equipped.
Witsand Villa 1087 B se terugvoer
Thank you very much, it was wonderful to be able to accommodate you. Hope to see you again.
Kind Regards
Flip S - Des 2023
Algehele gradering
Verken die omgewing.
Saartjie H - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus in 'n veilige, rustige omgewing.
Witsand Villa 1087 B se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om jul te kon akkomodeer, kom gerus weer as die hele landskap geel is sover oog kan sien in canola blomtyd
Groete
C Botha
Louise M - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely! Super for a much needed break.
Witsand Villa 1087 B se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om jou te kon akkommodeer, kom gerus weer. Vriendelike Groete
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: San Sebastian-rylaan 1087, Breedezicht-landgoed, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang