Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Cliff Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Whale Cliff Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chanele F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanele F

Ontspannend, fantasties!

Dit was fantasties! Die huis is in 'n uitstekende kondisie, lekker binne-braai, baie skoon en netjies. Reg langs die see, lekker tuin, hot tub en het walvisse sien baljaar in die see!

Firdows N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firdows N

Lovely, relaxing getaway by the sea.

We had an amazing stay at this idyllic location. The modern, well-appointed accommodation had everything we needed and more. The hot tub was a real treat. No whales but hopefully next time. We will visit again!

Roald N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roald N

Relaxing, beautiful, perfect.

Exactly what we've been looking for.

Andrew R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Baie lekker gekuier. Dankie.

Baie dankie. Ons het lekker gebly. Al's was daar wat ons nodig gehad het en het 'n pragtige uitsig. Ons sal beslis weer kom kuier.

Peet Du Preez D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet Du Preez D

As jy wil rus en hengel is dit die plek vir jou.

Baie lekker gebly. Goed uitgerus, dankie.

Coreen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen V

'n Heerlike wegbreek van alles bestemming.

Ons het dit so geniet. Die huis is baie netjies en lekker ingerig met die mooiste uitsig. Die gasvrou was altyd beskikbaar. Dit was heerlik.

Carla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla V

Wonderlike see-uitsig.

Dit was so lekker om die heeltyd die see te kan sien en hoor uit die leefarea en hoofslaapkamer. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis was baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het.

Charles V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Very nice quiet place.

Very well situated near the end of the road, within walking distance to the beach. We saw whales far out in the ocean using our binoculars. On Saturday morning, we saw a Steen Bokkie grazing not far from the house and managed to take some pictures. The Anchorage Restaurant is not far away and serves good food at reasonable prices. We had lunch at River Breeze and it was great value for delicious food.

Mariska R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Fantasties.

Sjoe, alles was puik. Die ligging, uitsig, huis, linne, eetgerei, jacuzzi, see, sonlig, ens. Ons sal die huis beslis aanbeveel en graag weer wil kom kuier.

Whale Cliff Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marisa, vir jou pragtige resensie. Julle is altyd welkom.

Whale Cliff Accommodation
Marius L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Dit voel na weer kuier.

Beste ooit. Heerlik en alles wat die hart begeer.

Janine L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine L

Heerlike rustige atmosfeer met pragtige uitsig en puik geriewe.

Uitstekende ligging!

Whale Cliff Accommodation se terugvoer

Baie dankie Janine, ons waardeer jou terugvoer opreg

Whale Cliff Accommodation
Xen L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xen L

Pragtige see-uitsig en lekker kuierareas. Baie skoon en netjies. Mooi afgewerk. Ons sal definitief terugkeer.

Ten spyte van reënerige weer, kom ons lekker ontspan in die KolKol Of binne langs die vuur.

Cornelia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

Ongelooflike ligging, gasvryheid en uitleg!

Die huis het alles wat jy gaan benodig - met 'n uitsig! Dit was beslis elke sent werd. Die walvisse het elke oggend van vroeg af begin baljaar, van oud tot jonk het dit geniet.

Yolandi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Onspannend, rustig en asemrowend.

Die uitsig en gedreun van die branders het jou behoorlik laat rus en laat voel asof jy in 'n ander wereld is. Beslis tuis gevoel. Home away from home.

Nico L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Regtig amazing! 12 uit 10!

Vir ons eerste huweliksherdenking kon ons nie beter vra nie. Alles is net perfek. Die ligging is prentjie mooi en die huis voel asof mens al jare daar wil bly!

Dr. Albert V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr. Albert V

Spesiaal en afgeleë.

Ons was daar vir ons wittebrood. Dit was egter 'n prentjiemooi huis wat gemaklik en netjies was. Die uitsig was besonders, hierdie tyd van die jaar kalf die Southern Right Whale in die baai en dit was pragtig. Ons gashere was gasvry en het uitstekende diens gelewer.

Vanaf
Vanaf R3 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat 143, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9c6adbf37a57caa85197933aada97bf8cdaaaad59ca61f9ab8b1d9b8ebdbc2eac44aafacedc47d0e6296c41758fabddf608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 143 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.391143157404 20.864587426185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang