Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand Woonstel 805

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Werner G
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Lieflike rustige wegbreek. Ek sal die verblyf aan enige iemand voorstel. Baie lekker plek om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Witsand Woonstel 805
Baie dankie, Werner. Jy is enige tyd weer welkom. Vriendelike groete.

Ansie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Awesome. Ons het baie lekker gebly en die uitsig wat ons gehad het was awesome. Baie dankie, sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Witsand Woonstel 805
Groot plesier Ansie, julle is enige tyd welkom.

Jacques V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Asemrowende see-uitsig. Veilige omgewing. Personeel aandiens is baie vriendelik. Baie lekker akkommodasie tydens ons Desember 2023 Bloubergstrand vakansie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie F
Lang verblyf
5.0
Jan 2022

Amazing! Die woonstel was skoon en netjies met genoeg pakplek. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2019

Dit was okay gewees. Nee, omdat daar nie genoeg pakplek in kaste was nie, moes ons uit 'n tas lewe vir 10dae +. Kaste vol klere, wasgoedmandjie vol wasgoed. Geen pakplek in kombuis. Yskas was vol goed gewees wat weggegooi moes word. Daar is nie voldoende parkering nie. Water was af buite tye wat vir ons gesê was. Was nie eers 'n munisipale water probleem nie. Gebou se water was af elke dag van 9 uur die oggend selfs vroeër tot na 12 die middag nadat dit oral gesê is en aandui dit net 'n uur sal af wees weens slegte drukking van gebou. Ek voel dat meer inligting rondom dit gegee kon wees het met 'n babatjie vakansie gehou en dit was 'n struikelblok gewees. As mens meer ingelig gehad het kon mens nodige beplanning doen. Buiten dit was die uitsig wonderlik en fantasties. Op 'n gerieflike area geleë naby alles.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard 19, Witsand 46, Tabel View, 0186, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNGY4MWYzLTRkMzMtNDY0Yi04NTIxLWQwMTg0NTczODAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 19 Beach Boulevard Witsand 46 0186 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.820269030137 18.475971687654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang