Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witsand Woonstel 805

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard 19, Witsand 46, Tabel View, 0186, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Witsand Woonstel 805 is in 'n woonstelkompleks in Table View geleë en is oorkant die strand geleë.

Die woonstel bied 2 kamers wat die gebruik van 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander kamer 2 driekwartbeddens het. Die gedeelde badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond asook 'n stoof en oond. Gaste kan hul maaltye in die eethoekie geniet, of ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv en 'n DVD-speler het. Die leefarea maak ook oop op 'n balkon wat 'n uitsig oor die Tafelberg en Robbeneiland het. Neem asseblief kennis dat Witsand Woonstel 805 slegs die maksimum aantal van 4 mense kan akkommodeer.

Kaapstad bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge, wat wissel van wynroetes, die V&A Waterfront, Tafelberg, Kirstenbosch-tuine, strande en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Witsand Woonstel 805
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard 19, Witsand 46, Tabel View, 0186, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witsand Woonstel 805 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Beach Boulevard 19, Witsand 46, Tabel View, 0186, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNGY4MWYzLTRkMzMtNDY0Yi04NTIxLWQwMTg0NTczODAxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 19 Beach Boulevard Witsand 46 0186 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.820269030137 18.475971687654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang