Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteberg Nature Reserve

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verblyf is die berge, onbeskryflik mooi. Die natuurskoon slaan jou asem weg, die hele rit na die huisie toe, was die uitsigte ongelooflik. Ons het lekker gebraai die aand, met die mooiste uitsig op die omliggende berge. Die huisie is primatief, maar gerieflik, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Witteberg Nature Reserve
Baie dankie vir die terugvoering, Marie. Jammer ek het julle toe nie persoonlik ontmoet nie.

Sonia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die “remoteness” is medisyne vir die siel. Die rustieke klipkothuis is ‘n treat! Dis basies gemeubileer en toegerus vir selfsorgdoeleindes. Prentjiemooi omgewing. Ons het die vuurhert so geniet. Dankie vir die kratte hout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
1 nag
5.0
Okt 2023

Baie lekker. Heerlike plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Witteberg Nature Reserve
Johannes, baie dankie vir jou evaluasie en terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hopelik sien ons julle weer op 'n tyd. Groe3, Frik Linde.

Jacques B
1 nag
4.8
Jun 2024

Baie aangenaam. Lekker ruim, stil, skoon en vriendelike ontvangs. Het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

A lovely place to spend a few days. The Witteberg Nature Reserve is a wonderful place to spend a few days. It is, however, quite far off the beaten track for an overnight stay. We were travelling from the Free State to Cape Town and booked to stay at Witteberg, but I did not check the distance off the N1. It was over 40 km on gravel roads. As it happens, there was heavy rain the night before our arrival and portions of the road had been washed away. We were fortunate to have an all-wheel-drive vehicle to get there. We arrived later than expected and a little frazzled! However, we soon settled under the kind care of the manager and peaceful surroundings. It is a nature reserve bordering on Anysberg, and it is pet-friendly. We will definitely be back for a proper break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nathan D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Pleasant, clean, refreshing. Pleasant, clean. A bit cramped for 5 adults with 1 bathroom, but needed a stay close to Matjiesfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Frik
Witteberg Nature Reserve
Thank you for the feedback and rating.

Nalia V
Kort verblyf
4.2
Mei 2024

Ervaring wat ek nooit sal vergeet. Dit is in 'n stukkie Karoo hemel. Die natuurskoon, stilte en afsondering is 'n lafenis vir siel en liggaam. Eenhede moet opgegradeer en geverf word, asook beddegoed en gordyne.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Wonderful stay, beautiful area. Would visit again. We had a wonderful stay at Witteberg Nature Reserve. A very beautiful area and would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Witteberg Nature Reserve
Hi Justin, thank you for this review and comments. We would love to see you here again some day. Regards, Frik Linde.

Alma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie mooi omgewing. Uitstekende verblyf met gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frik
Witteberg Nature Reserve
Dagsê Alma. Baie dankie vir jou terugvoering en evaluasie. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het en moeite gedoen het. Groete, Frik.

Stephanie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

A comfortable stay over. We only had a one-night stay so not too much time to explore the beautiful surroundings. The accommodation was comfortable. The weather was not too good. There was a lovely fireplace which warmed the house. Wood was provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frik
Witteberg Nature Reserve
Stephanie, thank you for taking the time to rate us, and for the rating. Regards, Frik Linde.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 344
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandskloof, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b568528f50234cbedbea9ba82833f9904df2d15ba720c772dcf79786c00fda53bcc6cff7f8939243fe499d6057e6060bd62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Elandskloof Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.3419 20.5074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang