Witteberg Nature Reserve
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Frik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Marie V - Aug 2024
Algehele gradering
Verblyf is die berge, onbeskryflik mooi.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Marie. Jammer ek het julle toe nie persoonlik ontmoet nie.
Sonia S - Jun 2024
Algehele gradering
Die “remoteness” is medisyne vir die siel.
Johannes J - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Johannes, baie dankie vir jou evaluasie en terugvoering. Ons waardeer dit baie. Hopelik sien ons julle weer op 'n tyd. Groe3, Frik Linde.
Jacques B - Jun 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ronnie V - Mrt 2024
Algehele gradering
A lovely place to spend a few days.
Lees meerNathan D - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant, clean, refreshing.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Thank you for the feedback and rating.
Nalia V - Mei 2024
Algehele gradering
Ervaring wat ek nooit sal vergeet.
Justin A - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful stay, beautiful area. Would visit again.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Justin, thank you for this review and comments. We would love to see you here again some day. Regards, Frik Linde.
Alma P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dagsê Alma. Baie dankie vir jou terugvoering en evaluasie. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het en moeite gedoen het. Groete, Frik.
Stephanie P - Des 2023
Algehele gradering
A comfortable stay over.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Stephanie, thank you for taking the time to rate us, and for the rating. Regards, Frik Linde.
Esme V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf in 'n baie mooi omgewing.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Esme, baie dankie vir die evaluasie en terugvoering. Groete, Frik Linde.
Johanna L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, weg van alles.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Johanna, baie dankie vir die kommentaar en evaluasie, ons waardeer jou moeite. Groete. Frik Linde.
Hantie P - Jan 2023
Algehele gradering
Stilte, natuur en skoonheid.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie dat jy tyd geneem het vir hierdie evaluasie en terugvoering, Hantie. Voorspoedige 2023 vir julle.
Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Rustig off the track wegbreek.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Michelle, thank you for having rated us and for your comments. Kind regards, Frik Linde.
Kobus C - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Kobus, baie dankie vir jou evaluasie en kommentaar. Vriendelike groete, Frik Linde.
Riette N - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Riette, baie dankie vir jou evaluasie en terugvoering. Vriendelike groete, Frik Linde.
Liana S - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n pragtige natuurreservaat.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Liana, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee en ook vir jou top-evaluasie. Ons waardeer dit inderdaad. Kom kuier gerus weer. Groete, Frik Linde.
Alan R - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome location, friendly arrival great self-catering facilitiesand.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Thank you for your rating and feedback, Alan. Much appreciated.
Deidre U - Aug 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Thank you for your rating and feedback, Deirdre, it is much appreciated. I thought you would find it amazing that a 1919 Ford Model T visited us recently, and it was not a 4x4.
Carien V - Aug 2022
Algehele gradering
Juweel tussen die berge.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Carien, baie dankie vir jou terugvoering en die moeite om dit te doen. Ek is bly julle het kaggel-vuur gemaak en sodoende 'n warm wintersaand beleef in die Witteberge. Groete, Frik Linde.
Carla B - Mei 2022
Algehele gradering
Baie basies.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Carla, ons het kennis geneem van jou terugvoering en evaluasie, en is baie jammer om te hoor dat julle ongelukkig was met jul verblyf. Daar is egter altyd een van ons aan diens op die perseel, en ons 24-uur diens-klokkie is net 25-meter vanaf die woonstel waarin julle was. Dit is baie jammer julle het nie daarvan gebruik gemaak nie, want ons kon meeste van die aspekte wat jy gelys het, dadelik aanspreek: Steak messe, lang glase, krat kaggelhout, en groter braai-eenheid. Weereens baie jammer, maar nou weet ons almal dat die klein slaapkamers en een-nag verblyf-tariewe nie aan jul standaarde en verwagtinge voldoen nie. Vriendelike groete, Frik Linde.
Craig M - Okt 2021
Algehele gradering
A stunning venue to relax and soak in the peace and beauty of the area.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Craig, thank you very much for having taken the trouble to do this rating. We are happy to know that you enjoyed your stay in the rustic stone cottage.
Roger R - Sep 2021
Algehele gradering
Long weekend in September.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Roger, thank you for your top rating! We are pleased you enjoyed your stay and the walks in the reserve.
Eunice N - Jan 2021
Algehele gradering
Mooiste sterrehemel in die aand.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dag sê Eunice, baie dankie vir die terugvoering en evaluasie, ons waardeer dit opreg.
Groete en mooi loop.
Frik Linde.
Jasper K - Aug 2021
Algehele gradering
Sal dit nie gou vergeet nie.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het vir hierdie evaluasie, Jasper, en ons is baie bly dat die natuur en omgewing gemaak het dat julle die wêreld uit ander (waarderende) oë sien! Groete, Frik Linde.
Carmelita J - Jul 2021
Algehele gradering
Nice.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Thank you for your feedback, Carmelita. We will keep it "nice and calm"!
Regards,
Frik Linde.
Lynne G - Sep 2021
Algehele gradering
Very basic accommodation, but I must say it does have everything you need.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Thanks for the review, Lynne, and pleased you enjoyed the environment.
Cindy D - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Cindy, baie dankie vir jou terugvoering. Sien julle graag weer!
Harriet R - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflike huisie!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Thank you for your comments and your rating, Harriet!
Chris L - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige oornag.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Chris. Ons waardeer dit dat jy die moeite gedoen het en die tyd geneem het daarvoor.
Groete aan almal - mooi loop, en bly veilig!
Hein J - Jul 2021
Algehele gradering
Baie hulpvaardige bestuur.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Hein. Ons kyk altyd hoe ons kan verbeter, maar dit is ongelukkig nie op alle aspekte moontlik nie, soos byvoorbeeld ligging.
Frederick L - Apr 2021
Algehele gradering
Te duur vir dit wat jy kry.
Piet L - Okt 2020
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir julle moeite om hierdie terugvoering te gee, ons waardeer dit.
Ilze B - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dagsê Ilze
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons te evalueer, en ook vir jou gunstige evaluasie en terugvoering. Soos ons in 'n WhatsApp boodskap aan jou genoem het, het dit voorgekom asof jy jammerlik nie ons e-pos ontvang het met onder andere gedetailleerde aanwysings oor hoe om te ry om by ons uit te kom nie, insluitende die punt op Google Maps nie. Dit wil vir ons voorkom asof e-pos nie meer die mees effektiewe kommunikasie-medium is nie, so ons evalueer en toets tans alternatiewe.
Weereens dankie vir jou ondersteuning en terugvoering.
Groete
Frik Linde
Witteberg Natuurreservaat
Rule E - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike rustigheid van die Karoo!
Lees meerWitteberg Nature Reserve se terugvoer
Goeie dag Rule,
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om hierdie verslag te skryf. Ons kyk steeds uit vir jul baie spesiale motor (Chevrolet Constantia) se wieldop, maar sover nog niks nie. Julle is baie welkom om weer vir ons te besoek, maar dan sal ons beslis ook 'n bestelling wil plaas vir 'n besending van die Biltong Den in Wolmaransstad se produkte!
Kobus V - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi in absolute stilte.
Lees meerWitteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Kobus. Julle is baie welkom om weer vir ons te besoek wanneer julle in die omgewing kom.
Minnie G - Des 2019
Algehele gradering
Love the nature and rich history.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Minnie,
Thank you for having taken the time to do this rating. Best wishes to you for 2020!
Kind regards,
Frik Linde
Miranda B - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en stil met net die skoonheid van die natuur wat jou omring!
Lees meerWitteberg Nature Reserve se terugvoer
Dagsê Miranda
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om terugvoering te gee. Ons is baie bly dat julle 'n positiewe ervaring gehad het. Kom gerus weer en bring die hondekind dan saam. Ons sal julle graag weer hier wil sien.
Groete, Frik Linde.
Marc O - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker voëls gekyk en fiets gery.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en kommentaar, Marc.
Isolde S - Mei 2019
Algehele gradering
'n Besondere ervaring!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Isolde, baie dankie dat jy die moeite gedoen het om ons te evalueer. Sien jou graag weer op 'n dag by die Witteberg NR.
Groete,
Frik
Sarel E - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker rustige, prentjiemooi natuurskoon.
Lees meerWitteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Sarel. Sien julle graag weer op 'n dag.
Ilyn S - Mrt 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Beste Ilyn,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet!
Groete,
Witteberg Nature Reserve
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Annalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Stilte.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Annalene. Ons is bly julle het jul oornag-verblyf geniet. Kom gerus weer.
Elize K - Des 2018
Algehele gradering
Lekker.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Elize, baie dankie vir die terugvoering. Bly jy het lekker gekuier, sien jou graag weer in die Witteberge. Groete, Frik Linde.
Andre V - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike mooi natuur tonele en goeie ontvangs.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir die moeite om terugvoer te verskaf. Kom kuier gerus weer by die Witteberg Natuurreservaat.
Germaine S - Jan 2018
Algehele gradering
Neat and spacious accomodation.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Germaine
Thank you very much for your feedback. It will be great to see you here again someday.
Regards
Frik Linde
Adré E - Mei 2018
Algehele gradering
Ontsnap na 'n afgeleë en rustige fasiliteit.
Lees meerWitteberg Nature Reserve se terugvoer
Adré
Baie dankie vir die gedetailleerde terugvoering.
Groete
Frik Linde
Ann K - Jun 2017
Algehele gradering
Total peace and quiet in a beautiful nature reserve.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Thanks Ann. It was great seeing Christo again this past weekend with the other guys. Trust you got your scarf back?
Mariana B - Apr 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon eenheid wat goed toegerus is, omring deur pragtige natuur en berge.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Mariana. Dit was goed om julle te kon ontmoet.
Jenni V - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en pragtige omgewing.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Jenni. Sien julle graag weer by die Witteberg Natuurreservaat.
De Wet L - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon, veilig en rustuige verblyf in die mooie natuur van die Karoo...welgedaan!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie, De Wet. Jy is altyd welkom en ons sien jou graag weer by die Witteberg Natuurreservaat.
Groete
Frik Linde
Johann S - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties, veral die gebruik van kerslig.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar, Johann.
Gavin S - Okt 2017
Algehele gradering
Die huisie was pragtig, netjies en skoon, met alles nodig.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Hi Gavin, dankie vir jou terugvoering. Ons sal die 4x4-roetes as gesluit merk op ons webblad. Groete, Frik Linde.
Hein K - Feb 2017
Algehele gradering
Pragtige Karoo-landskap, rotsformasies suid van Laingsburg.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie vir jou positiewe kommentaar, Hein.
Leon V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie privaat en uiters behulpsaam en vriendelik.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Leon. Ons vertrou julle het die papwiel Sondag in Laingsburg reggemaak gekry by Bennie Overgoor en die res van jul reis geniet.
Berno E - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangenaam ontvang, baie behulpsaam, vriendelik, lieflike omgewing.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie vir die terugvoering en positiewe kommentaar Berno.
Pieter J - Jun 2015
Algehele gradering
Sal sterk aanbeveel!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie vir die kommentaar en aanbeveling, Pieter.
Morne P - Apr 2015
Algehele gradering
'n Fantastiese plek om jou vakansie mee af te skop!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Morne.
Salome V - Okt 2015
Algehele gradering
If you're a nature lover and just want to get away from everything, this is the place for you.
Lees meerWitteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Salome!
Jan B - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Jan, dankie vir die aanbeveling.
Jackie B - Jun 2014
Algehele gradering
Natuurskoon baie mooi en die grondpad in baie goeie toestand.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Jackie.
Niekie B - Jun 2014
Algehele gradering
'n Baie goeie en hulpvaardige gasheer.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Niekie.
Johan S - Des 2014
Algehele gradering
Rustig, gasvry, skoon en heerlik.
Nicol F - Jun 2014
Algehele gradering
Liggaam en gees verfris in 'n verruklike omgewing.
Lees meerWitteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Nicolaas.
Johann G - Feb 2014
Algehele gradering
Baie rustig en baie mooi omgewing tussen berge!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Johann.
Karin J - Okt 2014
Algehele gradering
Ons het slegs oornag om 'n paar foto's te neem van die natuur.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Karin.
Jan K - Okt 2014
Algehele gradering
Rustig en baie mooi omgewing.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Kan.
Annalize L - Des 2013
Algehele gradering
Rus en vrede!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Annelize.
Elmari V - Sep 2013
Algehele gradering
Goed uitgerus in rustige, stil omgewing!
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Elmari.
Nerine R - Des 2013
Algehele gradering
Heerlike ervaring, sal weer gaan.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Nerine.
Rencia O - Des 2013
Algehele gradering
Heerlik, wens net daar was nie 'n muur om die braai-area nie, want dit het die uitsig belemmer.
Witteberg Nature Reserve se terugvoer
Dankie Rencia.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elandskloof, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang