Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteberg Nature Reserve

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandskloof, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Witteberg Natuurreservaat is sowat 250 km vanaf Kaapstad geleë in die hartjie van die Witteberg-bergreeks, halfpad tussen Touwsrivier en Laingsburg en suidwes van die geskiedkundige Matjiesfontein-dorpie.

Die selfsorgverblyf bied 'n woonstel met slaapplek vir 5 met 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitkamer, 'n woonstel met slaapplek vir 4 met 2 slaapkamers, 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 en 'n rustieke historiese kothuis met slaapplek vir tot 8 mense en waar kampering toegelaat word. Die eenhede is volledig gemeubileer en toegerus vir selfsorgdoeleindes en sluit beddegoed en badhanddoeke in. Daar is eetgerei, breekware en meeste van die kombuistoebehore wat gaste benodig. Mobiele braai-eenhede is beskikbaar.

Die water voldoen aan SABS-standaarde vir huishoudelike gebruik en menslike gebruik. Bring net eetgoed en drinkgoed saam aangesien daar geen winkel in die reservaat is nie, en ook geen spysenieringsdienste word aangebied nie.

Die reservaat strek oor 4365 hektaar bergagtige terrein, synde 'n oorgangsone van die Klein Karoo na die Groot Karoo. Die hooffokus is die bewaring van die Fynbos van die Witteberge.

Magiese berglandskap, Vroeë Steentydperk artefakte, kultuur-historiese strukture en ruïnes, interessante geologiese formasies, wild, voëllewe, ligene, mariene spoorfossiele, drie Matjiesfontein Fynbos plantegroeitipes en helder naghemel skep 'n unieke gevoel van plek en verseker dat daar is iets om alle natuurliefhebbers te interesseer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 72 resensies vir Witteberg Nature Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Frik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Elandskloof, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Witteberg Nature Reserve het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 344
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 344
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandskloof, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b568528f50234cbedbea9ba82833f9904df2d15ba720c772dcf79786c00fda53bcc6cff7f8939243fe499d6057e6060bd62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 344 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Elandskloof Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.3419 20.5074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang