Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wittedrift Manor House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vosstraat 5, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wittedrift Manor House is 'n gastehuis geleë in 'n indrukwekkende Kaaps-Hollandse stylhuis in die middel van Tulbagh, net 'n entjie se stap vanaf Kerkstraat, restaurante, museums en winkels.

Die Herehuis bestaan uit 3 ruim vleuels met 5 gastekamers en 3 aparte tuinkothuise. Al die gastekamers het en suite-badkamers en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n kaggel, tee- en koffiegeriewe, gratis WiFi, parkeerplek van die straat af, swembad, braai Lapa en groot tuinarea. Twee van die tuinkothuise het slaapplek vir 2 gaste in elk en die derde tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste. Al drie kothuise het 'n en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis en toegang tot 'n swembad, braai Lapa, veilige parkeerplek van die straat af asook gratis WiFi.

Die gemeenskaplike leefarea het 'n ontbyttafel, sitkamer met DStv en 'n kaggel plus 'n groot eetkamer vir wonderlike kos- en wynkombinasie-aandetes en spesiale geleenthede. Die kombuis het tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en beskuitjies, muesli is ook beskikbaar.

Gastehuisgeriewe sluit kamerskoonmaak en wasgoeddiens indien gereël in. Die gastehuis is naby 'n gimnasium geleë en daar is 'n aantal geaffilieerde restaurante naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Wittedrift Manor House
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vosstraat 5, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wittedrift Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vosstraat 5, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWe8pnNAvweM8RIIwwKfjMUQADnHiHmr2KsJgjTEyAM1cqWK8xm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 5 Vos Street Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.28949 19.13879

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang