Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteklip Farm House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wendy W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Would definitely go there again. I had the most amazing experience. Everything was great. The place was absolutely stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig en gemaklik, "a home away from home". Ons het heerlik gebly. Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Die mooi uitsig, stilte en huislike atmosfeer maak dit ekstra spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrich V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Privaat, rustig, en baie mooi. Ons het as 'n groot mense op die plaas gebly vir 'n naweek. Die huis was baie netjies en goed ingerig. Die ligging van die huis is perfek met 'n mooi uitsig oor die see en lanks 'n gholfbaan, met staproetes regoor die plaas. Sal definitief terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinel W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlike geriewe, waarde vir geld, pragtige uitsig en ligging, stil en rustig! Heerlik gebly vir 'n 2de keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Beautiful location and facilities. Very good communication from owner before arrival and during our stay. The very patient housekeeper explained all rules and regulations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Dit was die beste. Witteklip Farm House is onder die beste gastehuise en ek sal graag familie en vriende aanraai om die gastehuis te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Nice and quiet. Excellent service, nice and secluded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lekker rustige plekkie. Baie gehou van die natuur en die uitsig van die huis af. Daar is baie ruimte vir 'n groot groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinetta B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantastiese uitsig, omring met die natuur. Die see kon ver en wyd gesien word en sy dreuning gehoor word. Die veld is vol fynbos, bolplante en varings. Die beddens het heerlik geslaap en die beddegoed is kraakvars. Die wifi het uitstekend gewerk en die huis is ruim en volledig toegerus (met baie ekdras). Die toegeboude braaiplek is 'n bonus en het verseker dat ons tydens reën en donderweer aan ons tjoppies kon smul. Moenie dié juweel misloop nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Groep mense van 8-jarige tot 80-jarige - Niemand wou huis toe! We were there for my mother-in-law's 80th Birthday weekend. 4 Families with children ages between 8 years and 24 years old. Everyone had a great time. The house has everything you can need and some things you wish you had at home. Amazing view, the pool were used throughout the day by different family members. Great hiking by all children. Clean house, the loft was set up according to 'couples' and children ages to give some privacy. All in all perfect. We will be going there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Margot Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R7 510
per nag, vir 24 mense
Vanaf
R7 510
per nag, vir 24 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Langs Rooslaan, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3d2eb1ac6dc0c2eae2b309dd1b74d66949141da2e5b14a1c026b3d4a005fdfca6022f1c49a6f633b04784a1fee2d7b403fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 510 per nag, vir 24 mense 27 5 1 5 Off Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 17:00 -34.32429457006 19.046193495695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang