Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witwater B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Witwater B&B
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Zilian E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zilian E

Naby aan die natuur, stil, sonder fieterasies.

Plaasatmosfeer, mooiste cosy braaiplek met alles wat nodig is. Ursula en haar man loop die ekstra myl vir hul gaste. Grondpad is plek-plek nie geskik vir sedan-voertuie nie. Ons het lekker gebly!

Witwater B&B se terugvoer

Beste Zilian

Baie dankie vir jul entoesiasme oor ons natuurskoon, kom kuier gou weer!

Groete Ursula

Witwater B&B
Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Peter S

Hierdie B&B is geskik slegs vir 'n baie spesifike tipe reisiger. Die buitekombuis maak dit geskik slegs vir die somer. Met reënweer kan dit 'n nagmerrie word, veral omdat daar geen sitkamer is om van te praat nie.

Die advertensie is baie misleidend. Daar is twee kamers (nie een nie), elk met 'n dubbelbed. Daar is geen kombuis- of sitkamergedeelte nie. Die sg. kombuis is 'n kookskerm en braai-area met 'n afdakkie. Daar is ook nie 'n yskas of stoof nie, soos wat die advertensie lui nie. 'n Mikrogolf is weliswaar aangebied. Die ontbyt was baie goed en amper oordadig. Daar is 'n stank in die badkamer wat kom van defekte loodgieterswerk. Dit moet dringend aandag geniet.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N7, Witwater-plaas, Garies, 8220, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa466b93f1a7983e82a655cfaa9270823d3abe942d5f0a264ed6b531be952648b58ccf1a654c91b45c7a02d0346c49adb2f1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Off the N7 Witwater Farm 8220 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.392972222222 18.187722222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang