Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witzenberg Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lucinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Peaceful. Area was stunning and peaceful (Flies were a bit of a problem).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ontspannend, met pragtige uitsig. Ons het so lekker gekuier op die gasteplaas. Die rustigheid en stilte was vir ons heerlik. Tienie het baie moeite gedoen om alles vir ons gerieflik te maak en was altyd beskikbaar. Die seuns het die visvang vreeslik geniet en ons die stap. Dis 'n pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loshire A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beautiful destination. I would definitely recommend and even book my family again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Veilig en gerieflik. Pragtige omgewing. Gemaklike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roberto Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Magnificent views of the mountains on a tranquil lake. The unit was great, the shower may need modernisation. The solar backup did help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gizela S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Die kuier was asemrowend. Die kothuise was beter as wat verwag was en ons het ons gate uit geniet. Die enigste probleem wat moontlik aangespreek moet word, is die skuifdeure van kothuis 2 en 3. As mens die deur effe te hard toemaak, sluit die deur homself. Ek dink die "latch" is bietjie los. Verder was alles fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Baie mooi rustige plaas. Baie lekker gebly en die diens was baie goed. Dalk kan daar net 'n eenplaat-gasstoof gewees het vir koffie gedurende loadshedding. Baie ander gastehuise het hierdie voorsiening.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester Erica L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

A beautiful and peaceful setting with a magnificent outlook over the mountains. I would have appreciated a flat sheet on the bed as well. A duvet is to warm this time of the year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker verblyf. Baie lekker verblyf. Wees net bewus dat nr. 8 geen deur het tussen die slaapkamer en badkamer nie. Mag dalk bietjie van 'n verleentheid wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarette C
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Pragtige, rustige omgewing om in te ontspan. Kleinkinders het die plaasdiere geniet, die plek platgery met hulle fietse, terwyl die grootmense rustig saam op die stoep kon kuier. Wonderlike naweek gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Witzenberg Guest Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARtlsrW7SQzrgPlUgyZYgNN5iRnnvKGXkwKLp4NDuZ5HDNQiZTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Witzenberg Guest Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379610789843 19.213253259659

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang